Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Dubbelkamer
- Ontbyt
- 2-Enkelbedkamer
- Ontbyt
- Familiekamer
- Ontbyt vir 4 gaste. Doen navraag vir net 3 gaste.
- Dubbelkamer Plus
- Prices include full breakfast and all taxes.
Huisreëls
Let asb. daarop dat ons personeel op Kersdag, 25 Des. asook Nuwejaarsdag, 1 Jan. nie by die kantoor is nie omdat hulle die dae saam met hulle families spandeer. Daarom kan ons geen gaste op daardie dae ontvang nie, en gaste kan ook nnie op daardie dae uitklok nie.
Ons het ook 'n swembad wat geen heining het nie, en maklik bereikbaar is vanaf al die kamers, en daarom kan ons ook nie kinders jonger as 6 jaar akkommodeer nie.
Dankie dat jy verstaan.
Kinderbeleid - geen kinders onder 6 jaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Second Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang