Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachwood Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henry-singel 11, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beachwood Inn is 'n gastehuis in die kusdorpie Duynefontein, Melkbosstrand, en is die ideale oornag-bestemming om die area en al sy besienswaardighede te verken.

Die gastehuis beskik oor verskillende kamers wat gemaklik ingerig is en saam slaapplek aan 14 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis het gratis WiFi, 'n kuierarea met 'n braai en kroegarea. Daar is ook 'n vuurput en veilige parkeerplek.

Beachwood Inn is net 700 m vanaf die strand, talle restaurante en winkels, asook net 54 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Beachwood Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Henry-singel 11, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachwood Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henry-singel 11, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03253b05eaa6f6825c687622b62c247aae140e20cd0c802f7033809405d47f8642ead6e226f9bb0313fda7c7fda23ec30bae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 11 Henry Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.691503207695 18.446402408865