Bea's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Beatrix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gerry J - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant and comfortable stay.
Andrew F - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Anthea H - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Lilanie B - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, ideaal vir oornag, volledige netjiese geriewe.
Jan D - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Gerhard W - Apr 2024
Algehele gradering
Beslis moeite werd, nodige blaaskans geniet.
Susan A - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf, naby die strand en winkels. Sal verseker weer hier oorslaap.
Johannes M - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Arno W - Des 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met ons keuse.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer.
Stefan B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig vriendelik skoon ruim.
Umesh Gopal G - Nov 2023
Algehele gradering
Good.
Lanie J - Nov 2023
Algehele gradering
Sal weer kom kuier.
Gareth V - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect.
Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Rudolf J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en fantasties.
Werner B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Israel S - Jul 2023
Algehele gradering
Oom en Tannie baie vriendelik. Kuier was rustig, vreedsaam en net lekker.
Anna Esther E - Jul 2023
Algehele gradering
Mense is vriendelik, plek is skoon en netjies . Naby alles.
Justin A - Jun 2023
Algehele gradering
It was good for what was needed, the owner was very accommodating as well.
Odi S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik. Sal definitief weer daar bly.
Ilona K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë en waarde vir geld.
Aurica V - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, gesellig en lieflik.
George S - Mei 2023
Algehele gradering
We realy enjoyed the stay with Bettie a husband two beautiful souls. Thanx alot for having us.
Rozanne D - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Larry And Janet K - Mei 2023
Algehele gradering
A pleasant place to stay.
Frans B - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en alles wat mens nodig het.
Jacques V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, voorsien aan alle behoeftes.
Anelda V - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Zanell D - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was definitief die moeite werd.
Susan-marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Lanklaas so lekker iewers gebly.
Belinda F - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Evelene M - Sep 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Jeremy V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Inge J - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie Inge Ek hoop jul bly darem lekker waar jul nou is
Sandra J - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflike, rustige plekkie. Buitebraai goed geleë. Tuintjie met fonteintjie is so oulik.
Antoinette C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en stapafstand vanaf die strand.
Bea's Place se terugvoer
Baie, baie dankie. Ek waardeer dit.
Marcelle M - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik, huislik en sonnig.
Bea's Place se terugvoer
Dankie, ek hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Groete
Beatrix
Andrew F - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Fantasties.
Wilmi V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon, goed toegerus.
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Grant H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie Ek hoop Ons sien jou weer
Liezel D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gerus in Bea's Place. Wens ons kon langer bly.
Letitia S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier met vriende. Dis so stil en rustig.
Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike en behulpsame gashere.
Piet V - Okt 2021
Algehele gradering
Ek is baie goed ontvang deur die eienaar, en was aangenaam verras met die standaard van die akkommodasie vir die prys.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons kan enige tyd al die goed ekstra gee maar dan sal ons die prys ook moet aanpas. Ek sal dit nie graag wou doen nie.
Dorian O - Jul 2021
Algehele gradering
All good. Friendly service.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie.
Corinne W - Jul 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Christopher D - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons sal in die toekoms dit weer bespreek.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jul weer te sien.
Francois Marius D - Jun 2021
Algehele gradering
Beautifully furnished.
Lees meerZandre A - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Quinira J - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Karlien T - Mrt 2021
Algehele gradering
Bea's Place
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie Karlien. Ek waardeer elke resensie Groete Bea's Place
Theresa R - Des 2020
Algehele gradering
Alles was perfek. Sou niks wou verander nie. Eienaars baie gaaf en behulpsaam.
Lucrisha S - Des 2020
Algehele gradering
Die beste ontvangs ooit. Liefdevolle paartjie. Beste plek om weg te breek.
Bea's Place se terugvoer
Baie baie dankie Kom bespreek gerus Alles beskikbaar na Februarie
Jaco V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld met baie spasie.
Bea's Place se terugvoer
Baie baie dankie. Altyd so goed om te hoor mense is tevrede.
Groete
Johne S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie. Bly jul het dit geniet.
Groete
Carl V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en loopafstand van strand
Natasha J - Okt 2020
Algehele gradering
The owners were very welcoming and the accommodation location is central to the shopping center and the beach as well as restaurants.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit
Keasha C - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful, quiet, just what we needed to relax.
Dewald P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Bea's Place se terugvoer
Ek is so bly vir elke resensie. Dan probeer ons nog net meer doen.
Groete,
Beatie
Thealize L - Jul 2020
Algehele gradering
Wow! Wow! Wow!
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie, Ek waardeer terugvoer.
Rachel V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, privaat en gerieflik.
Bea's Place se terugvoer
Goeie dag Rachel,
Baie dankie vir die terugvoer Ek waardeer dit. Doen altyd my bes vir elke gas Hoop ons sien julle weer
Groete
Beatie
Monique R - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasies en baie lekker.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie
Beatie
Keith N - Aug 2019
Algehele gradering
Friendly welcome and as always, a pleasure to stay at Bea's Place!
Bea's Place se terugvoer
Hope to see you next year.
Regards,
Beatie
Maryann K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker vakansie gehou in die selfsorg-eenheid.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer en hoop jy sal weer eendag kom.
Groete
Beatie
Jc F - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en, goed toegerus, alles werk, gerieflik, gemaklike verblyf met baie vriendelike mensies.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit en probeer maar altyd goeie diens gee.
Beatie Rossouw
Annelize B - Des 2018
Algehele gradering
Lieflik, baie netjies.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie. Ek voel altyd goed as iemand tevrede was vir my is alle gaste belangrik en jy stap n 2myl om goeie diens te lewer
Morne B - Nov 2018
Algehele gradering
Totally satisfied with location and accommodation.
Keith N - Okt 2018
Algehele gradering
Home from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis van jou huis af.
Ek verstaan daar was 'n fout met die pryse, in my guns, so 'n groot dankie vir Bea wat by die adverteerde prys gehou het. Selfs teen die normale tariewe sou dit 'n wonderlike plek gewees het om te bly. Sal definitief plek by Bea's soek as ek weer Kaapstad toe gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bea's Place se terugvoer
Please come again as soon as possible.
Nazli W - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, ideale ligging naby die see en baie rustig.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie. Ek hoop jul kom weer.
Beatrix Rossouw
Bradley S - Okt 2018
Algehele gradering
We are highly satisfied with everything.
Hannalie P - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en uiters gerieflik.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie, julle laat my hart warm klop.
Adri D - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf naby die see.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie ,ek waardeer dit.
Kim K - Sep 2018
Algehele gradering
Dis die moeite werd vir die geld.
Natasha S - Sep 2018
Algehele gradering
It was very peaceful and relaxing.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie ek waardeer dit Hoop om weer van julle vorentoe te hoor.
Beatie Rossouw
Karlien T - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik. Stapafstand van die strand.
Bea's Place se terugvoer
Karlien dit is so lekker om altyd te hoor mense was tevrede. Ek waardeer dat jy 'n resensie geskryf het
Groete,
Beatie
Jeanne-marie D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid. Sentraal geleë en ook lekker by die see! Salige rusplek
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer elke resensie wat ek kry en sal nog meer wil doen. Dit bly 'n voorreg.
Groete,
Beatie
Suzette N - Nov 2017
Algehele gradering
Baie skoon, aangename eienaars en heerlik gekuier.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie Suzette, ek waardeer die terugvoer.
Groete,
Beatrix Rossouw - Bea’s Place
Niel B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike akkomodasie met als wat benodig word vir `n rustige wegbreek see toe.
Bea's Place se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer en so bly as mense gelukkig was.
Groete,
Beatie
Jannie M - Sep 2017
Algehele gradering
Bly enige tyd weer daar!
Bea's Place se terugvoer
Jannie was my eerste persoon deur Lekkeslaap. Dit laat my hart warm klop.
Groete,
Beatie
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap