Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beautiful Gate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 32, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beautiful Gate is 'n bekoorlike gastehuis wat ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe op die luukse en veilige Kingswood Golf Estate in George bied. Die suites is ideaal vir diegene wat passievol is oor gholf of reisigers wat op soek is na oornagverblyf, en 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis.

Verblyf word in 2 pragtige suites gebied, die Lily Suite en die Sunflower Suite. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond en 'n kookplaat toegerus. Daar is ook 'n TV, haardroër en 'n wasmasjien. 'n Kontinentale ontbyt word in die kamer bedien. Die suites spog met uitsigte op die Outeniekwaberge en oor die pad, en het houtluike vir ekstra privaatheid en skadu indien nodig.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die suites is op die eerste verdieping geleë en gebruik sonkrag.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Beautiful Gate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Peter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Ligging

  • Ridge-rylaan 32, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beautiful Gate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 32, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a048248af20b1b1d23d645723bd3a8b8c6769426aefc335f8f5083476e7e539e146949683e925caae1cde877653a968fc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 32 Ridge Drive Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.980998 22.428753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem