Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adorable & Rustic Unique - Bush Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Adorable & Rustic Unique - Bush Retreat
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Yolandi M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en perfek as jy stilte en mooi uitsig soek.

Baie stil en rustig, mooi uitsig deur die bome. Kon lekker ontspan en net na die voëls en natuur luister.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

'n Besondere ervaring. Ons 13-jarige dogtertjie wou twee weke bly!

Dit was heerlik. Naby aan die natuur. Ons het lekker gerus. As dit nie was vir vroulief wat skielik siek geword het nie, sou ons die 2 km staproete gestap het. Die swembad was 'n lafenis en die gemeenskaplike opelug sitkamer (so tussen die bome waar daar selfoon ontvangs was) was 'n lieflike rusplekkie en ideaal om die voëls te geniet. Die kronkelende paadjies deur die woud is veilig en ons gesprekke met ons gasheer, Derrick, was regtig aangenaam. Die hangbed is 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronel F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel F
Gesin met klein kinders

Salige wegbreek in die natuur.

Ons het heerlik in die tent gebly vir 'n naweek. Die tent, badkamer en braaiplek het alles gehad wat ons nodig gehad het. My klein kinders het dit geniet om die bospaadjies te verken en die swembad was 'n wenner. Die kersie op die koek was die groot hangbed - net reg vir lê en gesels, lees of speletjies speel. Ons gasheer en sy honde was baie verwelkomend en ons het die verblyf regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most horrible experience of our lives.

Arriving at the bush retreat, we were not allowed onto the premises and had to allow the manager's dogs to greet us first by pushing their heads in between our legs. Eventually, inside, we were expected to sit on bamboo furniture with the dirtiest covers, ripped and full of dog hair. The shared kitchen was initially OK, but then we found dirty dishes in the cupboards, molded food in the fridge and clutter everywhere. The boma/braai has a rusted grill that falls down when moved. The fireplace was not clean and the outside table and chairs were filthy. The chalet is the manager's own personal bedroom, with black dust on everything, mouse droppings on the bed, a molded shower curtain and old soap with suspicious hair on it. The curtains were old army pillowcases held in place with pins. The TV was not working and the excuse was that the laptop is broken. The manager wanted to visit with us even after we told him we wanted privacy. He declared that he is a Reiki practitioner, which is not aligned with us, and he made an entire story of it while explaining that he is going through a divorce and that is why his TV is not working - the ex took the laptop! I am all for rustic and bush retreats, but sleeping under the stars on the dirt would have been cleaner than that chalet. We left the next morning before 8 am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Adorable & Rustic Unique - Bush Retreat se terugvoer

Dear Richard
I am sorry you did not have a pleasant stay and the accommodation was not to your liking.
Thank you for your feedback,
I have noted all and will make an effort to improve on these for future guests.
Have a good day.

Adorable & Rustic Unique - Bush Retreat
Coreen W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful getaway.

We stayed in the glamping tent. It was a wonderful getaway for the night, in a gorgeous setting very close to Hartebeesport Dam. Derrick was a great host - incredibly welcoming and friendly. The location is stunning and was the perfect getaway for the night away from the city. It was peaceful and serene and we loved listening to the insects and birds throughout our stay. We could hear the lions in the distance every so often. The hammock bed was perfect for afternoon naps and stargazing. A truly superb spot, giving you a rustic feel so close by! Thank you, Derrick!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

If you need peace and quiet around you this is definitely the place to go. When you leave here you feel refreshed. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R512, Kalkheuvel-plaas, Kalkheuwel-Oos, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2a39ae1443f3b4fdfee28a83945c83e36cc07d5aba04b500f6ee3518be894d85b54002aa465bd6fc2f80614aeb8782da9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R512 Kalkheuvel Farm 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 12:00 -25.83014187854 27.889719089966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem