Beautiful Weltevreden Park Garden Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Beautiful Weltevreden Park Garden Unit bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Roodepoort. Dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trekpleisters in die omgewing.

Dié 140 m²-eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers met matte en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Albei slaapkamers het waaiers en verwarmers. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, strykyster, wasmasjien en ander toebehore.

Die sitkamer het ook 'n mat en beskik oor 'n TV met media vermaak. Daar is ook WiFi, 'n area vir 'n skootrekenaar, brandblusser, Trellidoors voor al die vensters en deure, en 'n alarmstelsel vir al die deure. Daar is ook 'n swembad en lieflike tuin. Die sitkamer het ook 'n eetkamertafel, waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Verder is daar onderdakparkeerplek wat gesluit kan word en laserstraal-sekuriteit. Die eienaar het 2 troeteldiere, maar hulle word van die gaste af weggehou. Dis sowat 28 km vanaf die Sterkfontein-grotte, 37 km vanaf die Wieg van die Mensdom, 14 km vanaf Silverstar Casino, en 3,8 km vanaf Clearwater Mall.

Let asb. dat dié instansie nie as 'n venue vir funksies gehuur kan word nie. Vir ekstra voertuie (meer as een) moet jy asb. die eienaars vooraf laat weet.

Slaapplek

'n Bespreking by Beautiful Weltevreden Park Garden Unit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beautiful Weltevreden Park Garden Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R640 R576 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za