Beauty on the Beach
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillside-weg 2, Sancta Maria, Eenheid 93, Winklespruit, 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Beauty on the Beach is 'n bekoorlike vakansiehuis tussen Warner Beach en Illovo, net suid van Amanzimtoti aan die Suidkus, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Die woonstel is stapafstand van die strand af.
Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n tripelstapelbed het. Die 2 badkamers het elk 'n bad of 'n stort.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met meubels lei.
Daar is ook 'n privaat braai-area met sitplek buite op die dak. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Beauty on the Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Jaar gelys 4
Ligging
- Hillside-weg 2, Sancta Maria, Eenheid 93, Winklespruit, 4125, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillside-weg 2, Sancta Maria, Eenheid 93, Winklespruit, 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom