Bed In Bethlehem
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cambridge-straat 242, Eureka, , 9701, Vrystaat
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bed in Bethlehem bied selfsorgverblyf wat elk 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Eureka, Bethlehem in die Vrystaat het. Hierdie eenhede is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste kan tussen 3 pragtige eenhede kies. Twee is dubbelkamers wat slaapplek vir 2 gaste het en daar is 'n groter gesinseenheid met slaapplek vir 5 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, 'n TV, privaat badkamer en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Cambridge-straat 242, Eureka, , 9701, Vrystaat
Sien meer verblyf in Eureka Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cambridge-straat 242, Eureka, , 9701, Vrystaat