+16
Gastehuis in Perlemoenbaai

Bedrock Accommodation Gansbaai

10% AF!
Naweekaanbod
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 12 Des 2025 tot 16 Des 2025.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 14 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bedrock Accommodation Gansbaai is in Gansbaai in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of oornaggaste is. Hiér kan gaste ontspan, herlaai en weer met die natuur skakel.

Verblyf word in 2 pragtige kamers gebied en elkeen het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, verwarmer en gratis WiFi-geriewe.

Buite is daar 'n pragtige grasperk en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek word voorsien


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jurie W
5.0
Baie lekker. Bekostigbaar. Wonderlik gebly. Sal weer kom.
Nov 2025
Andrea V
5.0
Perfek vir my kort kuier. Baie lekker gebly, dankie.
Jul 2025
Sharine E
Gesin met klein kinders
5.0
Warm, homely atmosphere and an amazing and friendly hostess. From the minute we arrived, the hostess and I connected. Very friendly and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Christelle P
5.0
Die perfekte blyplekkie! Rene het my vriendelik verwelkom en na die mooiste kamer toe geneem. Die res van die plek is ook smaakvol en die dekor is bai...
Sien meer
Feb 2025
Anna W
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit aanbeveel vir enige een. Aanbeveel. Dit was baie lekker en ek het dit baie geniet. Bekostigbaar, baie netjies en gasvry.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bedrock Accommodation Gansbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Naweekaanbod – 10% AF!

Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5f5f07da07ee4b3724f0e578c2be9b8c2183413b4d9f93928066882c3323c9c73457cef9cb0ed5b586386f891f1ecef23ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 14 Blougans street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.570796063039 19.353374852698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang