LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Kiepersol

Bee Eater Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2026 tot 27 Nov 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Hull Drive, Hazey River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Bee Eater Cottage is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende wat hou van die natuur en pragtige uitsigte. Dit is naby die Da Gama-dam se oewer op 'n veilige landgoed in Witrivier in Mpumalanga. Gaste kan die Laeveld verken of net die pragtige voëllewe en die rustigheid van die water geniet.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n kaggel. Die beskutte buitestoep het braaigeriewe en buitemeubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Hull Drive, Hazey River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Bee Eater Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
25 % AF
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 900
25 % AF
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
25 % AF
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Hull Drive, Hazey River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cc20489ffff2571995bd2fa1c993e00be0e746e1f1a5ae3c0bb67f29021648abe907b622a6f0463314dfb24b6dd8c01f22b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 3 Hull Drive Hazey River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.158559639393 31.014142336572

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang