Beesdam Guesthouse
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R670 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beesdam Guesthouse is 'n pragtige en bekostigbare gastehuis op Die Bult, Potchefstroom en naby plaaslike winkels en restaurante.
Die gastehuis het lieflike kamers wat elkeen moderne kenmerke het. Dit bied aan gaste gerieflike, oornagverblyf. Die kamers sluit Bonsmara, Angus, Nguni, Afrikaner, Drakensberger, Santa Gertrudis en Brahman in en elkeen het 'n privaat badkamer wat óf 'n bad óf 'n stort het.
Al die kamers het 'n eie kombuisie, toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie gastehuis is langs die Noordwes-Universiteit en bied veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jooste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Beesdam Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Geen kinders onder 18