Beit-El
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Petra S - Feb 2024
Algehele gradering
Boere-gasvryheid.
Beit-El se terugvoer
Baie dankie, julle. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Peter en Theresa.
Frederik D - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en vriendelike mense.
Beit-El se terugvoer
Baie dankie Frederik. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer.
Groete
Peter en Theresa
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snymanstraat 104, Eduan Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom