Bekker's Lodge
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2024 tot 15 Mei 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisstraat 103, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R995 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Bekker's Lodge is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat skakel aan die eienaar se hoofhuis in Gordonsbaai. Die eenheid het 'n see-uitsig oor Gordonsbaai en die omliggende area en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale sowel as genoeg boeke om te lees. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en buitesitplek.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom het 'n omsetter en word dus nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Bekker's Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Wakker-bel oproep
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Drommedarisstraat 103, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Bekker's Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisstraat 103, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom