8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 26 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bekkie is 'n moderne en smaakvolle selfsorgvakansiehuis op die strand en spog met 'n uitstekende uitsig oor Bekbaai in die rigting van die Cape Columbine Natuurreservaat en vuurtoring.
Bekkie het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n vierde slaapkamer wat aan die huis grens, maar sy eie ingang het. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers en daar is 'n ekstra badkamer en 'n gastetoilet. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is modern en met 'n elektriese oond, gasstoof, yskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 3 aparte leefareas, 2 buitebraai-areas, 'n binnebraai en 2 Morso-kaggels in die huis. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1937
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 26 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Bekkie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang