Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Annelize N - Apr 2024
Algehele gradering
Die lekkerste. Lekkerste lekka.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie dag Annelize,
Baie dankie vir jou eerlike, mooi terugvoer, dit beteken vir my ongelooflik baie.
Hoop om jou weer te sien.
Mooi dag en week vir jou.
Vriendlike groete, Carina
Karien G - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Nina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles goed en netjies.
Jenny B - Jan 2024
Algehele gradering
Welcoming, comfortable, clean and a great brekkie!
Willie D - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvryheid met 'n smile.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie middag Willie'
Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit beteken so baie. Dit was lekker om julle te ontmoet en dankie dat julle Bel Air gekies het vir oornag. Hoop sien verseker weer.
Mooi 2024 vir jou en geliefdes.
Vriendelike Gastehuis Groete
Carina
Leendert J - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie dag, Leendert, baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves vir 1 aand. Glo verseker ons gaan weer sien. Blessings vir 2024. Vriendelike gaste huis groete, Carina
Conrad D - Jun 2023
Algehele gradering
Accommodating
BelAir Guest House se terugvoer
Good Day Williams. thank you for your feedback. Thank you that you make use of Bel Air Guest House.
Hope to see you again.
Warm Regards
Carina
Karel V - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie gasvryheid en baie behulpsaam om aan ons behoeftes te voldoen.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie dag Karel,
Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou en jou familie. Baie dankie vir jou eerlike terugvoer.
Hoop ons sien binnekort weer.
Vriendelike gastehuisgroete,
Carina
Phillip T - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome waarde vir geld, gasvrou was great.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Phillip
Baie dankie vir jou eerlike terug voer, dit beteken ongelooflik baie vir my. Dit was n plesier om julle groot gorep te kon akkommodeer en ontbyt te gee.
Hoop sien weer vorentoe.
Vriendelike Gaste Huis Groete
Carina
Nadine B - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag stop op pad na Sodwanabaai.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeiedag Nadine,
Baie dankie vir jou eerlike opinie word opreg waardeer, dit is altyd vir my 'n voorreg om julle hier te kan he. Veilig wees en mooi week.
Vriendelike Gaste Huis Groete tot 'n volgende keer.
Carina
Stefan L - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaapplekkie.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeiedag Stefan
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer, dis nou iets wat ons niks kan aandoen nie die trokke. Mooi dag.
Vriendelike Gaste Huis Groete
Carina
Nadine B - Des 2022
Algehele gradering
Oornag vir groot familiegroep wat kleuters ingesluit het.
BelAir Guest House se terugvoer
Beste Nadine, baie dankie vir jou goeie terugvoer dit beteken ongelooflik baie. Glo ons gaan jou weer sien 'n volgende keer op pad see toe.
Wens jou en geliefdes 'n mooi 2023 toe.
Vriendelike Gaste Huis Groete
Carina
Arno S - Apr 2022
Algehele gradering
Het hier oornag op pad na Sodwana.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Arno
Baie dankie vir die terug voering omtrent julle akkommodasie, beteken baie vir my en my personeel. Hoop om eendag weer te sien.
Bly warm en veilig.
Vriendelike Gaste Huis Groete
Carina
Lindsay D - Apr 2022
Algehele gradering
Room ready and clean. Shopping centre close too.
Magda K - Mrt 2022
Algehele gradering
Kuier was kort maar fantasties.
Jenny M - Des 2021
Algehele gradering
Ons het Belair as 'n middelstop gebruik, op pad see toe.
Dorothy S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig! Elke kamer het sy eie tema.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie More Dorothy,
Vertrou dit gaan goed.
Baie dankie vir goeie terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Geseënde feesgety saam julle geliefdes, en bly veilig.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike Gaste Huis Groete
Carina
Francois D - Okt 2021
Algehele gradering
Het hier oornag op pad na Ballito met ons kleinkinders.
BelAir Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer en ek is baie jammer om te hoor van die ontbyt. Ons gebruik gas verhitting en sal baie beslis na die kamer se stort kyk.
Geen verskoning kan gegee word vir ontbyt nie en ek as eienaar sal dit beslis opvolg, jul volgende besoek aan Bel Air sal die ontbyt aan julle gratis verskaf word, ek maak nota.
Weereens baie jammer en lekker naweek
Danie W - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Barbara C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en aangenaam. Skoon en netjies.
BelAir Guest House se terugvoer
Baie dankie, vir die goeie terugvoer, word opreg waardeer.
Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike Gaste Huis Groete
Carina
Annalize V - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lees meerChantelle R - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik en uitstekende diens.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeiedag Chantelle, baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word opreg waardeer.
Dit was baie lekker om julle te kon akkommodeer, hoop sien eendag weer.
Bly veilig.
Vriendelike groete
Carina
Eric W - Sep 2020
Algehele gradering
Friendly and helpful management.
Jan V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon, gasvryheid van hoë gehalte.
Robert S - Des 2019
Algehele gradering
Very nice rooms and good breakfast.
Nadjoema D - Des 2019
Algehele gradering
Russtop na Johannesburg.
Ellen C - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike diens.
Theresa L - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en lekker.
BelAir Guest House se terugvoer
Hi Theresa
Baie dankie vir jou terugvoering, dit was n plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop om weer te sien
Voorspoedige 2020 vir jou en geliefdes.
Vriendelike Groete
Carina
Leonora V - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Annetjie V - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties, baie gasvry.
Bonny N - Jun 2019
Algehele gradering
Very clean and neat.
Sharmain B - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent service.
Jaco F - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik en waarde vir geld.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Jaco, dankie vir goeie terugvoer, sit was n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om sommer vinnig weer julle hier te sien.
Mooi dag verder.
Vriendelike Groete
Carina
Jacobus S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelik.
Annelize A - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Jan L - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, toegeruste kamers, heerlike ontbyt.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeiedag Amanda,
Baie dankie vir goeie terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was vir my 'n voorreg om julle hier te kon akkomodeer. Hoop, glo en vertrou om julle weer te sien.
Mooi dag en vriendelike groete,
Carina
Adri C - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi skoon. Ontbyt heerlik.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Adri
Baie dankie vir goeie terugvoering. Wardeer baie dit was n plesier om julle te kon akkommodeer.
Hoop en vertrou ons sien weer.
Mooi dag verder.
Vriendelike Groete
Carina
Marna V - Jan 2018
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf. Baie netjies en veilig.
Rhona W - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike, groot kamers en gemaklike parkering.
Therese E - Des 2017
Algehele gradering
Was geskik vir ons doeleindes.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Therese,
Baie dankie vir n goeie terug voer wat julle vir ons gegee het. Dit was vir ons n plesier om julle te kon akkommodeer. Ons hoop en vertrou om julle weer eendag hier te kan akkommodeer. n Mooi 2018 vir julle tweetjies.
Vriendelike Groete,
Carina.
Johan V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit het voorgekom of die mense nie tyd gehad het vir ons nie het ons kort-kort gebel voor aankoms.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie dag,
Ek is ongelooflik jammer dat ek julle so laat voel het dis nie die geval gewees nie. So is ek baie jammer dat ek wel geskakel het. En ongelukkig gee ons nie ontbyt op 'n Sondag omdat ons kerk toe gaan. Baie jammer oor als waaroor julle ontevrede was.
Groete,
Carina
Gerrit C - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Dawid J S - Okt 2017
Algehele gradering
Sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak. Decor baie spesiaal!
Stevie O - Aug 2017
Algehele gradering
Die mense was baie gasvry en het lekker geëet.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeiedag Stevie,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit beteken vir my en my mense baie. Vertrou om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Carina
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Pieter B - Jun 2017
Algehele gradering
Goed.
Swannie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelik, tegemoetkomend.
BelAir Guest House se terugvoer
Swannie
Baie dankie vior jou goeie terugvoering. Dit word waardeer.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete
Carina
Anton N - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelik, en baie netjies.
Nadine B - Des 2016
Algehele gradering
Wat 'n plesier om by BelAir gastehuis te kon oornag.
Lees meerBelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Nadine.
Voorspoed vir julle met 2017, alles wat mooi is word julle toegewens.
Baie dankie vir die besonderse mooi woorde jy maak my dag. Dit was vir my n plesier om julle te kon huisves.
Hoop ons sien binnekort weer.
Vriendelike Groete,
Carina
Rowan F - Des 2016
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n aangename ervaring.
Sieglinde V - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie More
Baie dankie vir die mooi verwysing dit beteken baie.
Hoop ons sien binnekort weer.
Carina
Loraine V - Okt 2016
Algehele gradering
Unieke, fantastiese verblyf.
BelAir Guest House se terugvoer
Dankie, Loraine, vir jou positiewe terugvoer. Dit was ook lekker om julle hier by ons te kon huisves.
Vriendelike groete.
Carina
Ritha M - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en sommer tuis gevoel. Die ontbyt was ongelooflik. Baie dankie.
Riaan B - Sep 2016
Algehele gradering
Perfek.
Jurie V - Jul 2016
Algehele gradering
Juweel in Piet Retief.
Lees meerBelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Jurie
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg uit my hart wardeer. Hoop ek sien julle sommer gou weer.
Mooi dag vir julle.
Vriendelike Groete
Carina
James C - Jul 2016
Algehele gradering
Very neat units.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjiese eenhede.
Warm water en waterdruk is 'n probleem. Die eenhede is pragtig. Ongelukkig geen ontbyt voor 07:00 nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karolien P - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik
Ronald F - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker aangename verblyf.
Frikkie C - Apr 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Ludwig V - Apr 2016
Algehele gradering
Very enjoyable stay accompanied by great hosts and a delicious breakfast.
Fred G - Apr 2016
Algehele gradering
BelAir Gastehuis is uitstekend!
Lees meerBelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Fred en Elsa
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg uit die hart waardeer.
Mag ek julle sommer gou weer sien, mooi bly.
Vriendelike Groete
Carina
Maria T - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Shepherd N - Mrt 2016
Algehele gradering
This was a very welcoming place.
Penelope G - Mrt 2016
Algehele gradering
On the way to the coast, a very practical stop-over.
Maritha K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Colleen V - Mrt 2016
Algehele gradering
Extremely pleasant experience.
BelAir Guest House se terugvoer
Colleen baie dankie vir jou mooi woorde, dit beteken vir my baie.
Ek hoop ek sien julle sommer gou weer.
Mooi dag.
Vriendelike Groete
Carina
Dawn K - Mrt 2016
Algehele gradering
Pleasant, friendly and very comfortable.
Renaldi F - Mrt 2016
Algehele gradering
Good service from the operator.
BelAir Guest House se terugvoer
Hi Renaldi
Baie dankie vir jou terugvoering oor die verblyf. Ek sien n 3 ster vir cleaning ek sal daarop let om nog skooner te maak as wat dit reeds is.
Hoop ek sien gou weer.
Vriendelike Groete
Carina
Andre K - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemiddeld.
BelAir Guest House se terugvoer
Goeie Dag Andre, baie dankie vir die gedeeltelike goeie terugvoering. Ongelukkig in dit die pad vir die swaar motorvoertuie volgens dorpsbeplanning.
Hoop ek sien jou weer.
Vriendelike Groete
Carina
Solomon M - Jan 2016
Algehele gradering
The owner is very professional and friendly.
Nadia C - Des 2015
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, vars voedsel, gasvryheid, netjies - dis huis!
Lees meerAnnelize A - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Peter P - Sep 2015
Algehele gradering
Excellent service!
Mariaan V - Jul 2015
Algehele gradering
Alles was perfek! Dankie.
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga