Champagne Vallei Akkommodasie by Bell Park B&B and Self-catering | LekkeSlaap
+57

Bell Park B&B and Self-catering

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Bell Park B&B and Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Grace F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace F
Saam met vriende

Baie netjies vriendelike ontvangs.

Die GPS in Bergville het ons verkeerde pad laat vat. Grondpad met duisende slaggate. Ons het eindelik verdwaal voordat ons daar aangekom het. Andersins heerlik rustig en stil.

Martin S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect host, perfect place.

The host could not have been more charming and the staff were just as nice.

Roxanne L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne L

Clean, beautiful and perfectly located.

We absolutely loved our stay at Bell Park B&B and Self-Catering. Rose-Mary is an excellent host who provided lots of details of activities in the area and ensured that our rooms were sparkling clean. The garden is beautiful, full of wonderful birds, the staff are friendly and the self-catering cottage and flat has all you need for your own cooking. Bell Park is close to Monk’s Cowl where we went every day for hiking, it’s also close to the Falcon Ridge Bird of Prey Centre, Waffle Hut and Sally se Winkel (museum) that we enjoyed too. We will be sure to visit Bell Park again to use as our base in the beautiful Berg. I highly recommend that you book to stay here, you won’t regret it!

Ronald S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay.

Don't judge a book by its cover. At first I was sceptical then we were pleasantly supersised by the wonderful reception and room. The breakfast was absolutely fantastic. Nice and safe, went for amazing walks on the grounds.

Heleen E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen E
Saam met vriende

Absolute aanbeveling vir 'n goeie verblyf.

Die skoon berglug op hierdie plaas, gemeng met die fantastiese aandag vanaf die gasvrou, maak dit die ideale wegbreek om jou kop na die stad se rumoer skoon te maak. Die eienaar is 'n perfekte gasheer en bied 'n wonderlike ontbyt. Dit was 'n wonderlike wegbreek. Ek sal beslis terug gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolute recommendation for a great stay.

The clean mountain air on this farm mixed with the fantastic attention from the hostess make this the ideal getaway to clear one's head after the city buzz. The owner is a perfect host and offers an amazing breakfast. This was a wonderful breakaway. I will definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bell Park B&B and Self-catering's terugvoer

Thank you Heleen for a wonderful review, so glad you enjoyed you weekend.

Kind regards,
John & Rosemary Killen

Bell Park B&B and Self-catering
Brok N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brok N
Saam met vriende

Perfect in all regards. Absolutely perfect.

Very friendly welcome at the very beautiful and still working farm place. The garden is a paradise. The rooms were clean and all was present to have a perfect stay. The place is situated on a very good spot. You feel totally in nature but not too far away are two golf clubs, we loved the more simple monks cow the most, a very nice bakery, do not pass by there without a coffee and something sweet, a place with a marvellous bird show, many hiking trails. There is a small supermarket near to the estate golf club. When you are catering yourself we advise you to buy things in a bigger town. We did it in Howick where you can get everything. We recommend this place very strongly.

Magda M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en bekostigbare oornagverblyf.

Na 'n lang reis vanaf Pretoria het ons by ons bestemming opgedaag. Die plaas atmosfeer was heerlik en ons was die volgende oggend lekker uitgerus. Baie dankie aan Rose-Mary vir die vriendelike ontvangs. Die eenheid was goed toegerus met die mooiste antieke meubels en alles wat jy nodig sal kry. Die plaas was asemrowend. Sal definitief weer daar oornag.

Gideon S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome, old-style furniture, ample space. Beautiful area.

We were greeted with a warm welcome. Our overnight was in well-furnished, old-style quarters with ample room. Although we stayed only for one night, this would be a great option to stay for a longer period and check out the Champaign Valley. You can really unpack and settle in.

Fanie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Gemaklik en aangename verblyf.

Volledig toegeruste huis. Verwarmers en elektriese en warm komberse vir die koue winternagte. Ons sal beslis weer daar probeer plek kry as ons in die area wil vakansie hou. Aanbeveel.

Erika L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Gesin met tieners

Baie goed.

Sien sterre.

Paul B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike gesinsnaweek!

Met die inry na die bestemming was ons aanvanklik effe skepties. Wat 'n wonderlike verrassing. Dit was stil, netjies, gerieflik, "cosy". Dit was jammer dat ons nie beplan het om langer te bly nie. Ons is baie vriendelik ontvang en enige navraag wat ons gehad het is openlik ontvang en mee gehelp. Die area is pragtig en daar was soveel om te doen in die area. Wat 'n fantastiese 2 dae!

Bell Park B&B and Self-catering's terugvoer

Hi Paul,

Thank you for staying with us, it was a pleasure having you and the family and hope to see you and your family soon again. We really do appreciate the feed back given.

Kind regards,
John Killen

Bell Park B&B and Self-catering
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 Champagne Valley , Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALKWrgozYadRHKTHbryAMjFF2itYJYLIAIaTBvWYZo4gHEFHdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R600 Champagne Valley Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.967260266723 29.429786898148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za