Bell Park Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rose-mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Shenley C - Apr 2024
Algehele gradering
Good value for money and not far from the main centre.
Lees meerCarin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly maar net bietjie ver van die hoof pad.
Hennie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly op die plaas, gehou van die plaas atmosfeer.
Nick S - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Heinrich Z - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en fantasties.
Ansie D - Mei 2023
Algehele gradering
Dis stil, ongelooflik mooi natuurskoon en die plek is baie skoon en netjies.
Jomaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Cosy and comfortable - homey.
Mmabatho T - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely homey stay.
Eduard D - Feb 2023
Algehele gradering
Stay was pleasant.
Maryke M - Okt 2022
Algehele gradering
'n Heerlike kuier in Champagne Castle.
Lees meerCharrisse V - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Douglas L - Jun 2022
Algehele gradering
Fabulous getaway.
Mandy C - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful cottage in a perfect setting!
Louie B - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome base for exploring the Berg!
Wiltrud F - Apr 2022
Algehele gradering
Dis 'n netjiese en ruim tweeslaapkamer woonstel met 2 badkamers en onderdakparkering. Alles wat 'n mens kan nodig kry is daar.
Erich F - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lieflike en lekker verblyf.
Michael W - Nov 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Bell Park Self-catering se terugvoer
Hi Michael,
Thank you for staying with us and a wonderful review. Hope to see you again in the near future.
Kind regards,
John Killen
Peter D - Okt 2021
Algehele gradering
Ideale plek om die Drakensberg-omgewing te verken.
Nadira R - Apr 2021
Algehele gradering
What a beautiful, serene setting. We absolutely loved it!
Lees meerMark H - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome long weekend that ended too soon.
Lees meerDes B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier, pragtige natuur.
Bobby H - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay
Johan H - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend geplaas vir Champagne Castle-area.
John S - Des 2020
Algehele gradering
Friendly, hospitable and knowledgeable hostess.
Vic J - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louisa H - Sep 2020
Algehele gradering
Ek sal môre terug gaan.
Grace F - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies vriendelike ontvangs.
Martin S - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect host, perfect place.
Roxanne L - Des 2019
Algehele gradering
Clean, beautiful and perfectly located.
Lees meerRonald S - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Heleen E - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolute recommendation for a great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absolute aanbeveling vir 'n goeie verblyf.
Die skoon berglug op hierdie plaas, gemeng met die fantastiese aandag vanaf die gasvrou, maak dit die ideale wegbreek om jou kop na die stad se rumoer skoon te maak. Die eienaar is 'n perfekte gasheer en bied 'n wonderlike ontbyt. Dit was 'n wonderlike wegbreek. Ek sal beslis terug gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bell Park Self-catering se terugvoer
Thank you Heleen for a wonderful review, so glad you enjoyed you weekend.
Kind regards,
John & Rosemary Killen
Brok N - Feb 2019
Algehele gradering
Perfect in all regards. Absolutely perfect.
Lees meerMagda M - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige en bekostigbare oornagverblyf.
Gideon S - Aug 2018
Algehele gradering
Warm welcome, old-style furniture, ample space. Beautiful area.
Fanie B - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik en aangename verblyf.
Erika L - Jun 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Paul B - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gesinsnaweek!
Bell Park Self-catering se terugvoer
Hi Paul,
Thank you for staying with us, it was a pleasure having you and the family and hope to see you and your family soon again. We really do appreciate the feed back given.
Kind regards,
John Killen
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600 Champagne Valley, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal