Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bell Rosen Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-straat 116, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bell Rosen Gastehuis is op 'n groen strook tussen die Bellville-gholfbaan en die Tygerberg-natuurreservaat in die gesogte woonbuurt Welgemoed geleë. Die Gastehuis is gerieflik geleë, sentraal tot groot winkelsentrums, Wynroetes, en net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en lughawe.

Die verblyf bied 14 ruim, luukse en suite-kamers en twee volledig toegeruste konferensielokale. Elkeen van die 15 dubbelkamers bied 'n en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale, telefoon, elektriese kombers, verwarmer, kluis, haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en privaat parkeerplek is beskikbaar.

Ontbyt word daagliks by Bell Rosen bedien en middagete of aandete kan op versoek bedien word. 'n Aantal restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale kookkuns bedien, kan binne 4 km gevind word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Bell Rosen Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ryno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Kommissaris-straat 116, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bell Rosen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-straat 116, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZjE3MmI5LWY2MmItNDljNy1hYjI5LTgxOGVhZGYyYzkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 116 Kommissaris Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.869542257741 18.616014046033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang