Bella Casa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bella Casa is in die Langebaan Country Estate met sy gewilde gholfbaan geleë. Die lieflike tweeslaapkamer-eenheid is modern en gerieflik en beskik oor gemaklike meubels. Gaste by Country Estate het toegang tot al die landgoed se geriewe.

Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens en sy eie badkamer. Die huis is ingerig met al die nodige luukse soos ingeboude braaigeriewe op 'n beskutte stoep, 'n groot platskerm-TV, wasmasjien en DStv-Hotelpakket. Die eenheid het 'n enkelmotorhuis wat gaste mag gebruik.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Daar is 'n gemeenskaplike swembad.

Die manjifieke gholfbaan is ontwerp deur Gary Player en is halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by Bella Casa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bella Casa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 383 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za