LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bella de Karoo | LekkeSlaap
+50

Bella de Karoo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bella de Karoo (gastehuis en restaurant met geskenkwinkel) is op die historiese plaas Andrieskraal in die Klein Karoo geleë. Baie van die geboue dateer uit die laat 1700's en die nabygeleë begraafplaas bied 'n nagedagtenis aan vorige generasies.

Gaste kan heerlik rondstap en die argitektuur bewonder. 'n Ou skuur is in gaste-verblyf met 'n antieke karakter omskep. Die grasieuse herehuis is ook beskikbaar vir gaste en is beslis die moeite werd om na te kyk met die pragtige omgewing en eeue oue bome wat dit omring.

Daar is 'n eko-reservaat duskant die R62 waar gaste verskeie inheemse plante sal aantref - sommige is meer as 1000 jaar oud! Dit is ideaal vir stap, fietsry en 'n rustige tydjie in die natuur. Daar is ook oornagverblyf op 'n heuwel beskikbaar waar gaste net kan ontspan en die rustigheid van die natuur geniet.

Die restaurant bied heerlike bekroonde maaltye. So, kom maak gerus 'n draai vir 'n onvergeetlike ervaring!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 51 resensies vir Bella de Karoo
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella de Karoo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEDY5PbCKthlsPGWDXWzR1OTwEkzjaaJpmuQ4F1HTrrZIif2YM1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Farm Andrieskraal On the R62 to Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.560439762086 21.901018470526
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem