Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Luna Bed and Breakfast

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Bella Luna Bed and Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ebenezer A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebenezer A
Enkelreisiger

Amazing. Best place to stay in Walvis Bay.

Had a great time in Walvis Bay and Bella Luna B&B was a huge part of that. Will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dudley V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dudley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie lekker geslaap nie.

Die bed was uitgelê met vere wat jou steek, na die eerste nag was ek reg om ander bly plek te kry! Die eienaars het toe 'n ander matras opgesit wat volvlekke en kolle was en was nie veel beter was nie, as jy 'n gastehuis het moet jy seker maak dat jou gaste op ordentlike beddens slaap vir n goeie nag rus en jou matrasse laat skoon maak gereeld, die sleeper couches was net so pap en kon nie eers op hulle slaap nie. Ek en my vrou het rugpyn gehad en was nie 'n aangename ondervinding nie, as ek ander akkommodasie kon kry was ek weg daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Luna Bed and Breakfast se terugvoer

Bella Luna BnB is jammer om te hoor dat u so 'n slegte ondervinding gehad het, alhoewel ek kan noem dat geen van ons ander gaste 'n probleem het nie. Bella Luna is 'n Bed and Breakfast en nie 'n vyfster hotel nie. Ons is wel onder die top gegradeerde akkommodasie in Walvisbaai. Ons kwaliteit is gelykstaande aan 'n gastehuis, selfs beter. Ons kan ongelukkig nie aan elke gas se standaarde en vereistes voldoen nie, maar probeer ons bes om die meerderheid te akkommodeer. Die slaapbank is meer en deels vir kinders bedoel wat saam met hul ouers reis. Baie dankie.

Bella Luna Bed and Breakfast
Heila D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heila D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontbyt goed. Meubels kort ernstig aandag. Kussings in slaapkamers pap en moet dringend vervang word. Geen behoorlike sitplekke in sitkamer nie. Goedkoop en onpraktiese slaapbanke.

Ontbyt basies, maar goed. Personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Luna Bed and Breakfast se terugvoer

Bella Luna BnB is jammer om te hoor dat u so 'n slegte ondervinding gehad het, alhoewel ek kan noem dat geen van ons ander gaste 'n probleem het nie. Bella Luna is 'n Bed and Breakfast en nie 'n vyfster hotel nie. Ons is wel onder die top gegradeerde akkommodasie in Walvisbaai. Ons kwaliteit is gelykstaande aan 'n gastehuis, selfs beter. Deur terugvoering van 90% van ons gaste word 'n sagter tipe kussing versoek. Ons kan ongelukkig nie aan elke gas se standaarde en vereistes voldoen nie, maar probeer ons bes om die meerderheid te akkommodeer. Die slaapbank is meer en deels vir kinders bedoel wat saam met hul ouers reis. Dit sou gehelp het as u al u voorstelle onmiddelik met die bestuur aan diens kon deel, ek is seker dat hulle uit hul pad sou gaan om u ondervinding meer geriefliker te maak. In die toekoms sal dit sekerlik beter wees om eerder akkommodasie te boek op grond van gerief, styl en klas as om die goedkoopste opsie te kies. Baie dankie

Bella Luna Bed and Breakfast
Michelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Puik.

Baie netjies en skoon, personeel gaan uit hul pad vir gaste. Selfsorgwoonstel is privaat, apart van gastehuis, enigste nadeel is geen deur tussen badkamer/hoofslaapkamer en sitkamer, waar kinders slaap op sleeper couches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie modern en nuwe gebou.

Deur tussen slaapkamer en badkamer kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Besigheidsreis

Het heerlik gebly.

Ons was hartlik ontvang, verblyf netjies en skoon. Baie na aan see wat definitief voordeel is. Beveel vir seker aan. Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Luna Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie dat u Bella Luna B&B gekies het.

Bella Luna Bed and Breakfast
Frederick E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Sal definitief weer gebruik.

Veilig en baie vriendelik ontvang. Verblyf mooi en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Luna Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie, hoop om u gou weer te sien.

Bella Luna Bed and Breakfast
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Hoek van Hesko en Alliancestraat, Meersig Extension 1, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01535f6b642e6ab9058e4198c102e81618a97fb7bdb3befd1af1a3accbd7196b5572b07a57d5b93f1209c4fae4d2f9950e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 Corner of Hesko and Alliance Street Meersig Extension 1 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -22.980954632019 14.480759308616