Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Santorini Harties

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Becker Kosmos Village 184, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R5 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bella Santorini Harties is 'n huis in 'n Griekse styl wat in die hartjie van Hartbeespoort geleë is en spog met 'n pragtige uitsig op die Magaliesbergreeks en Hartbeespoortdam.

Dié huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep van 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die huis spog met 'n ruim buite-kuierarea wat 'n lapa en braai-area met gemaklike sitplek insluit en 'n uitsig oor die tuin het. 'n Eetarea is ook op die uitkykdek met 'n pragtige uitsig oor die dam en op die berge beskikbaar.

Daar is 'n swembad vir die warm seisoene en lieflike sonstoele waarop gaste kan onstpan.

Slaapplek

’n Bespreking by Bella Santorini Harties sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Bella Santorini Harties
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Simon Becker Kosmos Village 184, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Bella Santorini Harties het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Becker Kosmos Village 184, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17a99b7a1a21aa024567b90746f0d25535f5cb8c36d8b85f641fe00ccef45d6b9ffe0d88344c78ad3aef648d178a654094e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 184 Simon Becker Kosmos Village Kosmos 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733766176808 27.853064206096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem