Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista Self-catering Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melckstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bella Vista Self-catering Apartment is op die boonste verdieping teen die see in Langebaan geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na huislike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is smaakvol versier en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea, kombuis, en balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 1 enkelbed en 'n dubbelstapelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond met stoof, ingeboude kaste, en 'n opwaskamer met nog toebehore. Die leefarea het 'n gerieflike rusbank, en 'n TV en WiFi. Dié area lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die see.

Bella Vista Self-catering Apartment is net 'n klein entjie se ry van die swemstrand, winkels, restaurante en ander besienswaardighede af.

Slaapplek

’n Bespreking by Bella Vista Self-catering Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Bella Vista Self-catering Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Melckstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melckstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143e54ea649b4ee69f43b55169a07d50151e9996068e0cdf9f4bbc2ff7bb010fdd015ff964c9e01352bced37d0716170c1af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 6 Melck Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.101240037217 18.030804527225