Ladysmith Akkommodasie by Bellasrus | LekkeSlaap
+8

Bellasrus

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Bellasrus
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Linel V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linel V
Gesin met klein kinders

Net ‘n vinnige oornag op pad Suidkus toe.

Reis ongelukkig langer geneem as beplan so ons kon nie bietjie tyd in die lieflike tuin spandeer of swembad benut nie. Hopelik ‘n volgende keer.

Anchen T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen T
Gesin met tieners

Rustige en veilige omgewing. Voel soos huis.

Met groot vriendelikheid ontvang.

Bellasrus's terugvoer

Ek is so bly dat julle verblyf goed was. Ek waardeer die positiewe terugvoer baie.

Bellasrus
Michel G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michel G
Gesin met klein kinders

Lekker rustig oornag.

Badkamer, slaapkamer, sitkamer en kombuis met alles wat ons nodig gehad het om lekker te oornag.

Bellasrus's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe teugvoering. Laat weet asb as daar iets is waarop ons kan verbeter.

Bellasrus
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: White-rylaan 16, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4JYuDKXii4beRUsbS7EYWwOjmPgTGE5Pgj0MnQHfkTrMAtGVxq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 16 White Drive Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -28.55342 29.77075
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za