Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellavista

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R43, 9.2 km vanaf Stanford, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bellavista is op 'n privaat fynbos-eiendom van 300 hektaar geleë en is 'n pragtige plattelandse toevlugsoord wat met 'n uitsig oor die Walkerbaai spog. Dit is tussen Gansbaai en Stanford geleë en het 'n perfekte uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op die Overberge, wat dit die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie of 'n romantiese wegbreek maak.

Dié gastehuis bied 'n keuse van óf 2 suites met 'n see-uitsig, 'n junior suite, bergkothuis óf 'n kamer met 'n see-uitsig. Hierdie eenhede bied slaapplek aan óf 2 óf 4 gaste en het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer en suite het 'n privaat badkamer met óf 'n stort en 'n bad óf net 'n stort.

Verder het elke eenheid 'n koffie- en teeskinkbord en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die See-uitsig Suites het 'n basiese kombuisie wat met 'n yskassie en mikrogolfoond toegerus is, terwyl die Berguitsig Kothuis 'n volledig toegeruste kombuis en sy eie braai het.

'n Smaaklike kontinentale ontbyt kan teen 'n ekstra koste op die lieflike gemeenskaplike terras geniet word. Alle gaste het volle toegang tot 'n soutwaterswembad wat in 'n kinderswembad oorloop en die ideale plek vir gaste is om op daardie warm somersdae af te koel terwyl hulle die uitsigte geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Op die R43, 9.2 km vanaf Stanford, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R43, 9.2 km vanaf Stanford, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da1e0feddfcbf75492e56279f59f0b59159f4f25896ec57bbd99c49e9a148b22ba27ae7ac9dd36091995fa7c713b8b1c396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) On the R43 9.2 km from Stanford 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.513905 19.448364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem