Belle Maroc Boutique Hotel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Michael R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Absolutely superb - incredible room with views and sounds being right on the beach. Superb, just as good if not better than the brochures. Incredible views and sounds being right on the beach from both the balcony and bedroom. Staff could not have been friendlier. Decor is wonderful throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Fantasties geleë. Uitsig op Tafelbaai en Tafelberg asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Baie dankie vir u positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Dit is heerlik om te hoor dat u die ligging en uitsig so geniet het. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom.

Landi S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Ons het heerlik gebly. Die plek was netjies en skoon. Hulle kan gerus belê in 'n Nespresso-masjientjie vir koffie in die oggend i.p.v. kitskoffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Baie dankie vir jou terugvoer, Landi! Ons is bly om te hoor dat julle verblyf uitstekend was en dat alles netjies en skoon was. Ons waardeer jou voorstel om 'n Nespresso-masjientjie te oorweeg en sal dit beslis in ag neem vir toekomstige verbeterings. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Alti H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons sal Belle Maroc enige tyd aanbeveel. Belle Maroc is baie netjies, mooi dekor. Lekker ontbyt gehad en ons kamer was mooi, skoon, baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, Alti! Ons is bly om te hoor dat julle die Belle Maroc-ervaring geniet het en dat alles, van die kamer tot die ontbyt, aan julle verwagtinge voldoen het. Ons waardeer dit dat julle ons sal aanbeveel en sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Sunita P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Stunning! Such a lovely setting, breakfast was great, staff were fantastic. Very comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Thank you for your wonderful review, Sunita! We're thrilled to hear you enjoyed the lovely setting, fantastic breakfast, and comfortable rooms. It's great to know that our staff made your stay even more enjoyable. We look forward to welcoming you back on your next visit!

Jenine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Pragtige uitsig, regtig mooi kamer. Dit is die hotel met die beste ligging in Kaapstad reg langs die see met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Net die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Thank you for your feedback, Josephine. We’re delighted you enjoyed the beautiful view, great location, and cleanliness. We appreciate your comments and hope to welcome you back soon.

Cornelia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Geen drinkwater in kamers. Muurproppe het nie gewerk nie. Bedlampie sonder 'n pr. Baie lekker plek, maar kan verbeter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Thank you for your feedback, Cornelia. We’re glad to hear that you enjoyed the location and the overall experience. We appreciate you pointing out areas for improvement, such as the lack of drinking water, non-working wall plugs, and the bed lamp. We’ll definitely look into these issues to enhance the stay for future guests. Your input is valuable to us, and we hope to offer you an even better experience next time.

Marthsu P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Pragtige ligging. Kamer is lekker ruim, uitsig is onberispelik en ongelooflik. Personeel is super vriendelik en behulpsaam. Ek het dit 'n bietjie vreemd gevind dat daar geen waaier in die kamer was nie. Die amenities kan heelwat verbeter in my opinie. Dit sal ongelooflik wees om 'n paar plaaslike items met 'n groen etos te kry. Koffiesakkies is regtig nie lekker nie; sou baie graag 'n koppie filterkoffie in julle pragtige koppies geniet het, geen vars melk nie, maar 'n massiewe yskas? Ons is baie vroeg (net na 06:00) wakker gemaak deur ander gaste wat direk onder ons kamer gesit en gesêls het. Dit sal wonderlik wees as julle dit kan oorweeg om 'n klein waardevolle kluis in elke kamer by te voeg. Handdoeke is sag en donsig en die bed was baie gemaklik. Ek het dit wel vreemd gevind om in die somer 'n kombers en 'n duvet op te hê. Dit het soos 'n baie veilige area gevoel en oral waar ons gery het, het mense vriendelik gegroet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Thank you for your thoughtful feedback. We're thrilled that you enjoyed the stunning location, spacious room, and friendly staff. We appreciate your suggestions regarding the amenities, and we'll definitely consider adding local items with a green ethos, as well as improving the coffee offerings. We'll also look into the noise issue and the addition of small in-room safes for added convenience. Your input is valuable, and we’ll use it to enhance the experience for future guests. We hope to welcome you back for another stay soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Thank you for your feedback, Christie. We appreciate you bringing up the discrepancies with the room description and the issues you experienced. We'll review the room details to ensure future guests have a clearer understanding and work on addressing the cleanliness and hot water concerns. Your input is valuable, and we hope to offer a better experience next time.

Demetri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie mooi gastehuis. Baie mooi plek, 10 uit 10 vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc Boutique Hotel
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Demetri! Ons is so bly om te hoor dat julle die gastehuis geniet het en dat alles aan jou verwagtinge voldoen het. Jou 10 uit 10 beteken baie vir ons, en ons sal uitsien daarna om jou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 9

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 888
R 1 888 R 1 605
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 888
R 1 888 R 1 605
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 888
R 1 888 R 1 605
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Belloy Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a4aac5d2e241c09a01c669812da832d525c1fe705d4f9f92e0db172f6c77a9270b50acf36df67fed962c0fc18a91271fb9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 888 nouVanaf R1 605 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.804402369927 18.46265387791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang