Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle-Vue Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 36 resensies vir Belle-Vue Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pierre M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende eenheid en baie vriendelike mense.

Baie lekker gebly. Ongelooflik vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Baie goed toegeruste eenheid. Baie netjies en pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend! Beste waarde vir geld. Baie netjies en skoon en uiters gas.

Ons het regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 'n plesier om hier te oornag of selfs langer te bly.

Ons het baie lekker gebly, alles was perfek. Ruim, veilig, goeie maklike ligging, stil, uitstekende geriewe en goeie ontvangs! Wat meer kan jy vra? Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry V
Enkelreisiger

Awesome.

Excellent hosts, and faultless accommodation. Well done. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Lovely cottage with little extra's to make your stay super comfortable.

Lovely place with a great little garden that was perfect for my doggie. Really wonderful host that shows true South African hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Sandra. We really enjoyed hosting you, your mum, and your dog. We hope that we can host you again in the future. Warm regards, Deidre

Belle-Vue Cottage
Priscilla G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik, sal dit met welslae aanbeveel.

Baie goeie area naby hoofweg, gerieflike slaap geriewe, baie skoon en netjies, veilige parkering en Deidre was baie gasvry. Sal definitief die grondvloer eenheid met tuin aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie, Priscilla. Ons waardeer die positiewe terugvoer en hoop om vir jou in die toekoms weer te kan huisves. Vriendelike groete, Deidre.

Belle-Vue Cottage
Leandra S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S
Enkelreisiger

Uitstekend.

Uitstekende verblyf, soveel aandag aan klein details. Dit voel soos huis. Baie dankie, ek sal weer hier kom bly. Pragtige tuin, het so tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie, Leandra, vir die positiewe resensie. Ons is so bly jy het jou verblyf by ons geniet en ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom. Vriendelike groete, Deidre

Belle-Vue Cottage
George L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A paradise with most excellent hosts.

The best guest establishment we have stayed in and have stayed at many in South Africa, Namibia and Zimbabwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Oh wow George, thank you so much for the fantastic review. We really appreciate it and we hope to see you again in the future. Warm regards, Deidre

Belle-Vue Cottage
Glenda H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda H
Enkelreisiger

Wonderful friendly and obliging hosts.

Excellent location, exceptionally clean with attention to the small things, which adds value to one's stay and comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much, Glenda, for your lovely review. We really appreciate the positive feedback and look forward to welcoming you back again in the future. Warm regards, Deidre.

Belle-Vue Cottage
Junior M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean welcoming place.

Clean, spacious, homely place. What you see is what you get, more in love with the garden and the comfy bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much Junior for your lovely review. We really appreciate it and look forward to welcoming you back again in the future. Warm Regards Deidre

Belle-Vue Cottage
Nic H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic H
Enkelreisiger

Pragtige, goed toegeruste kothuis met alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Vriendelike en bedagsame gasheer en gasvrou. Die kothuis is in 'n goeie area en is maklik bereikbaar. Dit is pragtig ingerig met elke moontlike gerief vir 'n aangename verblyf. Die tuin is pragtig en netjies. Klein bederfies maak die plek spesiaal, soos die eetgoedjies en verskeidenheid te ete en drinke. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam, wat net bydra tot die aangename ervaring. Ek sal graag weer daar bly en beveel dit onvoorwaardelik aan. Knapgedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Nic vir jou fantastiese resensie. Ons waardeer dit verskriklik baie. U is welkom om enige tyd weer terug te kom en ons sien baie uit daarna om u weer te huisves. Vriendelike groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Miranda D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel en wonderlike gasheer Stephen en gasvrou Deidre.

Belle-Vue Cottage is pragtig, netjies en gerieflik. Heerlike verwelkoming met koekies, neute, vrugte en 'n skinkbord vol verskeidenheid koffies, suiker en melk. Gesellige sitkamer, pragtige tuin en gemaklike bed. Badkamer het 'n bad en stort. Fyn details soos toiletware, 'n sjokolade-verrassing by die bed, ligte en 'n gasstofie as daar loadshedding is. Netflix vir ontspanning. Privaat tuin in heerlike middagson. Daar is ook 'n tweede woonstel nou beskikbaar en ons beplan om ons hele gesin op 'n wegbreek te neem en weer heerlik te gaan kuier. Naby Fourways, Krugersdorp en Randburg so baie om te sien en doen binne 'n 20 km-radius. Baie dankie vir wonderlike verblyf en al die "treats".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Miranda vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly dat julle dit geniet het om by ons te bly. Ons hou baie daarvan om ons gaste spesiaal, tuis en so gemaklik as moontlik te laat voel.
Ons sien uit daarna om julle hele gesin te huisves nou dat ons 'n tweede woonstel het. Vriendelike groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Stephan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, netjies, ruim.

Belle-Vue gee nuwe betekenis aan die begrip, waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang deur Steve en Deidre. Die "woonstel" is ruim en netjies met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Daar was tot 'n blok sjokelade in die kamer en 'n skinkbord versnaperinge in die kombuis. Ons kar was in 'n motorhuis vir die nag. Beslis 'n plek wat ek weer sal ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resenie Stephan. Ons is so bly dat jy van Belle-Vue gehou het en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete Deidre.

Belle-Vue Cottage
Becker V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Becker V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gerus en gebly.

Belle-Vue is regtig 'n juweel in Johannesburg en ek sal beslis weer daar gaan bly, baie dankie aan die eienaars, Steven en Deidre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Becker. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Hillary T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie tyd gehad.

Deidré en Steve is 2 warm vriendelike mensies. Ons was baie goed ontvang en was soos familie behandel. Die plekkie is van die hoogste gestoeltes met warmbottels en elektriese kombers. Om nie eers te praat van die bederfies nie. Nee wat, dis loshande die beste kuierplek in Johannesburg. Deidré is goeie gasvrou sonder pretensies en sy is vol liefde. Tydends my ongesteldheid ht sy selfs aangebied dat ons kan bly en langs my bed gebly. "Come on now". Maak dat jy by die 2 mense se plek uitkom. Sien net sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Hillary vir die fantastiese resensie en gawe woorde. Ons waardeer dit verskriklik baie en is so bly dat julle dit geniet het om by ons te bly. Ons sien baie uit daarna om julle weer te huisves wanneer julle weer Johannesburg toe kom.
Vriendelike Groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter netjiese verblyf.

Uiters ruim en netjies. Garage is so 20 meter van die verblyf af. Paar trappies. Sal beslis in die toekoms weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan vir jou resensie. Ons waardeer dit. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves in die toekoms.
Vriendelike Groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Faeeda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faeeda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and homely.

What an awesome stay and experience at Belle-Vue! Our hosts, Deidre and Steven, were warm and very friendly and just made us feel so welcome! Belle-Vue is painfully neat, very spacious, well-equipped and secure. Loadshedding was definitely not an issue, as our hosts were well prepared. Loved that it is situated close to a shopping centre, main roads and a garage too. Besides the Wifi, Netflix and array of tasty snacks left for us, we especially loved the little garden place we had access to. Thank you, again to Deidre and Steve. we will most definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you Faeeda for your amazing review and kind words. We really appreciate it! We are so pleased that you liked staying at Belle-Vue Cottage and we enjoyed having you as our guests. We really look forward to you staying with us again. Warm Regards Deidre

Belle-Vue Cottage
Annie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S
Enkelreisiger

My verblyf by Belle-Vue Cottage was 'n heerlik, rustige ervaring!

Die eienaars, Deidre en Stephen, is uitstekende 'gashere'. Omgee-mense wat jou laat tuis voel al met hul eerste kommunikasie! Dit is 'n rustige, veilige omgewing naby die hoofarea na die snelweë en winkelsentrums en restaurante. Ek het my verblyf geniet en sal dit met vrymoedigheid aanbeveel. 'n Ware juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Annie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons sien baie uit daarna om jou weer te huisves. Vriendelike groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Ria V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf. Beste gashere ooit!

Verblyf het alle verwagtinge oorskry. Eienaars is vriendelik, belangstellend en tegemoetkomend. Die ruim verblyf is skoon met alle geriewe, selfs versnaperinge het op ons gewag! Steve en Deidre, dankie vir jul gasvryheid, die Moedersdag-bederf en dat julle die kothuis aan ons oopgestel het. Alles teen 'n absolute winskoop-prys. Dit sal ons tuiste weg van die huis wees in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie, Ria, vir die fantastiese resensie wat jy vir ons gegee het en vir al die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg en ons is so bly dat julle, julle verblyf by ons geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves. Alles van die beste. Vriendelike groete, Deidre.

Belle-Vue Cottage
Hylma V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylma V
Enkelreisiger

Gasvryheid, gerieflik, netheid, versorging.

Pragtig ingerigte plek met meer geriewe as wat verwag word. Behulpsame en sorgsame eienaars. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Hylma, vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om jou weer te huisves in die toekoms. Vriendelike groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Celize E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjied.

Die blyplek is in 'n baie veilige area en jy stop binne 'n motorhuis. Die tuin is baie mooi en mens kry daardie rustige gevoel met jou aankoms. Die plek het alles wat mens sal nodig hê en nog meer. Daar is baie moeite gedoen om gemaklikheid te verskaf. Ons sal definitief weer hier kom bly. Ps. My man sê dit is die lekkerste wat hy nog geslaap het op 'n bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Celize vir jou pragtige resensie. Ek is so bly julle het rustig en gemaklik gevoel en dat jou man lekker geslaap het. Ons sien uit om julle weer te huisves in die toekoms.
Vriendelike Groete, Deidre

Belle-Vue Cottage
Robert S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Wonderful hosts, cottage and garden. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Robert. We really appreciate it. You were awesome guests and we really enjoyed hosting you.
Warm Regards
Deidre

Belle-Vue Cottage
Andrew V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Enkelreisiger

Fantastic hosts.

Spacious, quite a gem in Randparkridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much, Andrew, for your lovely review and kind words, we really appreciate it. We look forward to hosting you again.
Warm Regards Deidre

Belle-Vue Cottage
Roland G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an amazing stay and enjoyed every minute of it.

Thank you very much for the great hospitality Deidre and Stephen. What a welcome, and the amount of effort they did for us was above and beyond what I expected. The venue is cute and cosy and we didn't want to leave. We will be seeing you again soon and I can recommend this venue to any couple that wants a breakaway to enjoy some alone time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

It was an absolute pleasure hosting you Roland. Thank you for the awesome review, we really appreciate all your lovely comments. We look forward to seeing you again. Warm Regards Deidre

Belle-Vue Cottage
Jean V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was heerlik - Belle-Vue Cottage het alles gehad was ons gekort het.

Die verhuurders het ons so welkom laat voel, volgende keer bly ons beslis vir langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Jean vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Vriendelike Groete, Deidre.

Belle-Vue Cottage
Jackie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie J
Gesin met tieners

Fantasties.

Groot, ruim en skoon akkommodasie. Die eienaars gaan uit hul pad om almal gemaklik en welkom te laat voel en gaan die ekstra myl vir hul gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Jackie vir die 5 ster resensie. Ons waardeer dit. Ons het dit geniet om julle te huisves en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves. Vriendelike Groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Tinus B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik. Baie skoon en netjjes. Ons was op die hande gedra. Sal nie weer op 'n ander plek bly as by Belle-Vue Cottage nie.

Steve en Deidre het ons by die motor kom groet. Hulle het help aflaai. Hulle het gereël dat ons wasgoed gedoen word. Hulle het selfs kom skoonmaak. Baie vriendelik en hulpvaardig. Die huisie is baie ruim en gemaklik. Baie goed toegerus en naby aan alles. Vreeslik baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Tinus vir die fantastiese resensie. Ons waardeer dit en ons is baie bly dat julle julle verblyf by ons geniet het.
Alles van die beste met die nuwe huis.
Vriendelike Groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Alet L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Deidre en Stephen was so vriendelik en behulpsaam. Selfs verduidelik waar ons die lekkerste etes kan kry. Mens mis nie eers jou huis nie. Dis rustig en baie netjies. Alles wat jy benodig is daar. Hulle sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Alet vir jou wonderlike resensie, ons waardeer dit baie en ons is baie bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike Groete, Deidre.

Belle-Vue Cottage
Retha R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim verblyf, baie vriendelike ontvangs.

Die verblyf is ruim. Ons ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie Retha vir jou resensie, ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves in die toekoms.
Vriendelike Groete Deidre

Belle-Vue Cottage
Antonino P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonino P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Deidre en Stephen was baie behulpsaam en het regtig uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Wonderlike mense. Sal definitief geen ander akkommodasie gebruik as ons weer Gauteng toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie Antonino. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly dat julle julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike Groete
Deidre

Belle-Vue Cottage
Duncan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

Exceeded expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much for your positive review Duncan, we really appreciate it. We enjoyed hosting you and we look forward to hosting you again in the future.
Warm Regards
Deidre

Belle-Vue Cottage
Robyn O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and roomy cottage and a lock up garage for your car.

The hosts were wonderful and friendly. The cottage was super comfortable and every need was catered for from welcome chocolates on the bed, and a selection of fruit in the fruit basket to a selection of coffee and tea. The lounge suite was very comfortable after a long day's drive and the king-size bed really comfortable as well. Even though we only stayed for one night it was a really enjoyable and relaxing stay. I will definitely stay here again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much for your awesome review Robyn! We really appreciate it. We are thrilled that you enjoyed your stay with us. We loved hosting you and we look forward to seeing you again in the future.

Belle-Vue Cottage
Stephen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen N
Enkelreisiger

Spacious, neat, clean. Wonderful hosts and hospitality.

I Thoroughly enjoyed my stay at Belle-Vue Cottage, really peaceful and relaxing, it was a home away from home. Everything you need, spacious kitchen, lounge, bathroom and working area if you need to attend to business (Good WiFi too). Location is great near all the main shopping centres and restaurants. I would definitely recommend to my friends, family and work colleagues. Great stay. See you next time I'm in Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, Stephen. We are delighted that you enjoyed your stay with us and we are looking forward to hosting you again when you are back in Joburg.
Warm Regards, Deidre

Belle-Vue Cottage
Oko M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss.

Deidre and Steve were the perfect hosts. Even though we were supposed to check out at 10, they allowed us to stay the entire afternoon because they did not have a booking that day. Complete serenity, total privacy, we completely forgot we were still in Joburg. A complete switch-off and recharge. Would recommend their place to anyone who wants to just disappear for a while.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you, Oko, for your lovely review, we really appreciate it. It was such a pleasure to host you and we look forward to hosting you again in the future.
Warm Regards,
Deidre

Belle-Vue Cottage
Yolanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, clean and safe.

Lovely, safe and clean place to stay in. A little home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you so much for your review Yolanda, it is greatly appreciated. It was an absolute pleasure hosting you and hubby and we are hoping to host you again in the future.
Warm Regards, Deidre.

Belle-Vue Cottage
Hugh M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

We had to extend our stay unexpectedly and Diedre went out of her way to accommodate us. Nothing was too much trouble for her.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Cottage se terugvoer

Thank you for your review, it is greatly appreciated. It was a pleasure hosting you Hugh and we are hoping to host you again in the future.
Warm regards,
Deidre

Belle-Vue Cottage
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tureluur-laan 24, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d18101a36e0b86381b5d0bffc3f231aae111965c0e9f2a83ed8800a8d409fbf17863d337ca0ad288c22e7c91f19fe04170b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 24 Tureluur Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.104627 27.943958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem