Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-singel 9, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belle Vue Guest House is in Vermont geleë, aan die westelike kant van Hermanus, met maklike toegang tot die Kaapse snelweg. Vermont en die omliggende area is ryk aan fynbos en 'n verskeie voëlspesies. Daar is ook flaminke te sien by die Vermont soutpan.

Verblyf word in 3 eenhede gebied, en die Sea View Studio en Garden Room het elk 'n koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, DStv, WiFi, onderdakparkeerplek en 'n privaat ingang.

Die derde eenheid is die Pop up Garage-eenheid wat 'n motorhuis was wat in 'n eenheid met 'n privaat ingang omskep is. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie, eetarea, koninggrootte-bed en badkamer met 'n bad en stort.

Daar is 'n gemeenskaplike dek wat ideaal is vir skemerkelkies en walviskyk.

Die kuspad, omring deur die fynbos, bied toegang tot Onrus, Sandbaai en Hermanus, en ook tot die rotsagtige strand en die swembaddens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Belle Vue Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Barnacle-singel 9, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle Vue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-singel 9, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNjZhNjBmLTU4ODEtNDJiZS1iOWRiLTgwNGU3YWFkZjA3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Barnacle Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420475 19.152021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem