Bem Vindo Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bem Vindo Guest House is in Onrus, 'n kusdorpie aan die Wes-Kaap se suidelike kus geleë. Onrus is 'n kusstrook tussen berge, riviere, strandmere en die see en dis naby Hermanus en die Hemel-en-Aarde-vallei.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met DStv (gesinspakket), 'n binnebraai en gemaklike sitplek. Daar is ook 'n buitebraai-area en lapa op versoek en 'n alarmstelsel, geslotekringtelevise, WiFi, 'n motorhuis en 'n aparte motorhawe.
Onrus bied wandel- en voetslaanroetes langs die kus na Onrusstrandmeer of op die kuspaadjies. Daar is ook doendinge, soos swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, fietsry en voetslaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Bem Vindo Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 4
Ligging
- Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Bem Vindo Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom