Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bem Vindo Guest House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Bem Vindo Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Antoinette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Ons het baie laat besluit om een nag oor te bly in Onrus. Toe ons eenmaal bespreek het was Adri baie vinnig om die nodige inligting deur te stuur: kontaknommers, aanwysings en wanneer hulle kragonderbrekings verwag. Die kamers is ruim en het elk hul eie badkamer en die kinders het lekker op die grasperk voor rondgehadloop. Ons is heerlik bederf met kolwyntjies en sjokolade, sou maklik nog 'n paar dae daar kon spandeer en uitrus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anelda D
Gesin met tieners

Lekker gerus.

'n Besliste pluspunt was die lekker lapa waar ons kon braai. Die gasvrou het ons verwelkom met lekker cupcakes. Daar is goeie linne en handdoeke en die hoofslaapkamer is ruim. Die diens was baie flink en die gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam en gereed om te help. Die gasheer het vinnig ons probleem met die DStv opgelos. As ek punte kan uitlig waarop die gastehuis sou kon verbeter, sou dit 'n sagter bed wees, en 'n beter koffiemasjien. Ons het ook 'n etenstafel gemis. Ons het lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bem Vindo Guest House se terugvoer

Hi Anelda
Baie dankie vir jou goeie review. Dit is so heerlik vir ons om tevrede gaste soos julle te hê. Dankie ook vir die kommentaar oor die bed, etenstafel en koffiemasjien. Ons sal kyk na die probleem. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Tom en Adri

Bem Vindo Guest House
Sharon R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Gesin met klein kinders

Wonderful home from home accommodation.

The owners were very welcoming and always willing to help. Beautiful decor and the special extras gave a lovely personal touch. A lovely self-catering guest house which we would like to stay at again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bem Vindo Guest House se terugvoer

Thank you Sharon, for the lovely review. Thanks also for leaving the guest house spotless. Hope to see you all soon.
Regards,
Adri and Tom

Bem Vindo Guest House
Sugnuet D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sugnuet D

Die verblyf was oulik en skoon, maklik om te vind en die eienaars het baie moeite gedoen.

Die verblyf was gereed en skoon. Als was beskikbaar wat ons nodig gehad het. Net een voorstel - oorweeg 'n dak-fan of lugverkoeling in die kamers, dit raak nog gal bedompig/warm deur die nag. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bem Vindo Guest House se terugvoer

Johan, Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het reeds dak waaiers aangekoop gereed vir installasie. Vertrou om jou spoedig weer te sien. Adri en Tom.
Bem Vindo, ‘n Tuiste weg van jou woning.

Bem Vindo Guest House
Peet V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met vriende

Was een van die puikste plekke ooit. Vriendelike, behulpsame mense.

Was 'n wonderlike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bem Vindo Guest House se terugvoer

Baie dankie Anita. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Groete
Tom en Adri

Bem Vindo Guest House
Altus K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus K
Gesin met klein kinders

Vriendelik, skoon, goeie ligging naby die see.

Baie vriendelike eienaars, Adri en Tom. Huis was skoon, netjies en modern. Ligging is naby Onrus se see. Perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bem Vindo Guest House se terugvoer

Altus,
Dit was 'n voorreg om julle te onthaal en sommer vriede gemaak ter selfde tyd.
Sterkte vir die jaar.
Groete,
Adri en Tom

Bem Vindo Guest House
Cathrine C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect, the hospitality was beyond my expectation.

Thank you so much Tom and Adri.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bem Vindo Guest House se terugvoer

Hi Cathy,
Thank you for your nice review. We are so happy that you enjoyed your stay. See you again soon.
Kind regards,
Adri

Bem Vindo Guest House
Marshalee D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshalee D
Saam met vriende

Great guest house!

Bem Vindo Guest House is an amazing guest house, real value for your money. This house has everything you need for self catering, I mean everything! The service we received at Bem Vindo is 5 star. I highly recommend that you book this place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie gastehuis!

Bem Vindo Guest House is 'n ongelooflike gastehuis met baie waarde vir geld. Hierdie huis het alles wat jy vir selfsorg benodig, ek bedoel alles! Die diens wat ons by Bem Vindo ontvang het, is 5-ster. Ek beveel dit sterk aan dat jy by hierdie plek bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bem Vindo Guest House se terugvoer

Hi Marshalee and friends.
Thanks so much for the great review. We are happy that you are satisfied with Bem Vindo Guest House and enjoyed your stay.

Looking forward to seeing you guys again.
Tom and Adri

Bem Vindo Guest House
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb1c9f412e8ead4371b949cdc5ee703f74735e2574e58fb1b75900cd8dc95d05098020a5ee4e050262945f24d628866af37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 43 Mossop Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.408512087081 19.16887825264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem