Bem-Vindo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bem-Vindo Lodge bied gehalteverblyf in Koster en dit is naby verskeie besienswaardighede en hoofweë geleë. Kom geniet huislike en gemaklike verblyf in 'n klein dorpie.

Verblyf word aangebied in 4 gemaklike slaapkamers, 2 toegeruste selfsorgeenhede en 1 ruim gesinskamer. Al die eenhede het hul eie badkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Op die perseel is daar 'n restaurant en 'n kroeg waar gaste lekker kan kuier en die sport op die grootskerm kan kyk.

Bem-Vindo Lodge is in 'n pragtige bosveldarea en 'n uur se ry vanaf Sun City. Ander nabygeleë besienswaardighede sluit Pilanesberg Nasionale Park, Groot Mariko, Magaliesburg en verskeie wildplase in. Die lodge is sowat 40 minute se ry van die Waterfall Mall in Rustenburg af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bem-Vindo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za