+47

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Fasiegh B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

It was amazing. The host was fantastic and the place is absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties, mooi uitsig en sentraal geleë maar lekker stil buurt. Vreeslik gasvry ontvang, kamers is baie netjies en dekor is uit 'n ander wêreld. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Memorable and great service. The host was exceptionally friendly and the home is welcoming and stylish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Die verblyf was baie netjies en die gasheer was baie vriendelik. Ek sal net verkies dat die ontbyt tafel aparte tafels is en nie een groot tafel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons tweede besoek. Ons gasheer, Jonathan, laat jou baie welkom voel. Rustig en. Ons tweede besoek. Ons gasheer, Jonathan, laat jou baie welkom voel. Rustig en net so 6 minute van Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christolene L
1 nag
5.0
Apr 2025

Puik. Puik! Aandag aan alle detail!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very comfortable and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Letitia D
1 nag
5.0
Des 2024

Pleasant and very comfortable, excellently situated! Excellent! Attention to detail was perfect! Breakfast was superb and we were assisted with our luggage!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Luukse verblyf met 'n pragtige see-uitsig. Plek was ruim, baie netjies en die gasheer uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00d02dbd81fe7833e7992aa3dd16694cfd1ed636eb1397a05201eaea619f9d821ec0f339c290672b93a6bb455ada809c453e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 24 Eiland Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.556984955168 19.366309224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang