Buffelstad Akkommodasie by Benmore Lodge | LekkeSlaap
+19

Benmore Lodge

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benmore-plaas, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Benmore Lodge is in die ongerepte bosveldse platteland geleë en is net 4 km vanaf Keimond.

Verblyf word gebied in chalets met slaapplek vir 4 of hutte met slaapplek vir 6 gaste. Dié eenhede het koninggrootte- en enkelbeddens en elke eenheid het 'n badkamer met 'n bad of stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster en ketel. Daar is ook braaigeriewe en braaipakke kan by The Shed gekoop word. Elke chalet het 'n TV, maar gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die Bungalows het egter nie TV's nie.

Gaste kan die plaas waarop Benmore Lodge geleë is, te voet verken. Dit is net 'n entjie se stap van die Strelitzia-velde af, en bied verskeie voëlsoorte en wild, soos elande, impalas, bontebokke, koedoes, bosbokke, wildebeeste en sebras. The Shed is ook op die plaas geleë en bied 'n kroeg met voorraad, wat kroegmiddagetes bedien en net 'n entjie se stap van die chalets af is. Gaste kan toegang tot die Keimond Buiteklub verkry en die klub bied gholf en gholfkompetisies, asook 'n restaurant en kroeg.

Keimond bied lieflike, skoon strande met lewensredders wat tydens die vakansieseisoen aan diens is. Gaste kan ook diepseevisvang, perdry, staproetes aanpak, Cape Morgan Natuurreservaat besoek en die musiekfees tussen Kersfees en Nuwejaar bywoon.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Benmore Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Benmore-plaas, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Benmore Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benmore-plaas, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NDk4NjNlLTkwYjYtNDI5NS1iMjk4LTEzODczNjA5YTE0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Farm Benmore Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.671258923543 28.346982300281
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za