Benson's Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Benson's Lodge is op 'n plaas en bied gehalteverblyf aan oornaggaste of sakereisigers. Dié lodge is net buite Coligny en sowat 25 km vanaf Lichtenburg.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Dié eenhede is rondom 'n gesellige patio met oorgenoeg sitplek en gemeenskaplike braaigeriewe geleë.

Die lodge bied 'n pragtige uitsig en is net ver genoeg buite die dorp sodat gaste 'n rustige atmosfeer kan ervaar, maar is steeds naby genoeg indien gaste 'n winkel sou benodig.

Benson's Lodge is trots op hul skoon en gerieflike kamers en uitstekende kliëntediens.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Benson's Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]