Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benvenuta

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Benvenuta
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Theda H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theda H
Besigheidsreis

Netjies, skoon, stylvol - beveel 100% aan.

Die blyplek het my verwagtinge oortref! Dit is baie netjies, skoon, en stylvol. Dit is ook baie groter as wat in die foto's vertoon. Ek kon lekker verder kyk aan my Netflix programme met die 'Smart TV' in die kamer. Die mooi swembad en lugversorging was wonderlik teen die Vrystaatse hitte! Gasvryheid, vriendelikheid, en 'attention to detail' is definitief ook iets om oor huis toe te skryf! Wanneer ek weer Bothaville toe moet gaan, sal ek nêrens anders wil bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina L
Enkelreisiger

Netjies, gemaklik.

As ek langer gebly het en dit warmer was, het ek definitief geswem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Besigheidsreis

Veilig, stil, met sonkrag - baie goeie waarde vir geld!

Benvenuta gastehuis is geleë naby aan die sakesentrum, maar ver genoeg om stil en veilig te wees. Die dorp het verskeie fast-food plekke wat op standaard is. Die woonstel waar ek tuis was, was groot genoeg vir 2 mense, 'n goeie dubbelbed, 'n groot stort, lugversorging, TV met Android, WiFi vir eie gebruik was goed. Daar was 'n ketel en 'n yskas, en as ek wou braai of kook kon ek dit in die gastehuis op dieselfde perseel doen. Daar is 'n groot swembad met braaigeriewe. Die mense was hulpvaardig en ek was baie tevrede met die ontbyt van muesli, jogurt en koffie. Die hek maak toe met afstandsbeheer, en elke deur het 'n veiligheidshek. Die feit dat daar sonkrag beskikbaar is het ek baie verwelkom, ek kon na-ure werk of TV kyk, ens. Definitief aanbeveel vir die enkel sakeresiger, of selfs 'n groep in die groter huis op die perseel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prellerstraat 80, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ba77e05cbd3654d38ee38b16a506b985445256d656147422739d1da104279aaa7d4371803ebb1fef3f10f967af2ba04861c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 80 Preller Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.389447906186 26.612591353126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem