Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook in die verblyf is verbode.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf met die eienaar gereël.
'n Boete van R1000 sal vir oortredings gehef word.
Byeenkomste of partytjies word nie toegelaat nie.
Hou asb. die volume van die musiek op 'n redelike vlak om te verhoed dat dit ander gaste steur.
As gaste iets breek, is hulle vir die koste van die vervanging verantwoordelik.
Indien gaste die linne of handdoeke beskadig of vlek, sal die vervangingskoste geld.
'n Daaglikse skoonmaak kan teen 'n ekstra koste van R150 per dag gereël word.
Wasgoed kan, indien moontlik, teen 'n koste van R150 per bondel gereël word.
Daar is net een parkeerplek beskikbaar.
Geen parkeerplek is vir ekstra gaste beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33a Church Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang