2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33a Church Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beresheet The Bachelor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie verhewe woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.
Die verblyf lei na 'n klein stoep met sitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die eenheid met sonkrag is toegerus om kragonderbrekings te voorkom.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33a Church Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Beresheet The Bachelor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33a Church Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang