Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Skoon beddegoed, handdoeke, kombuisgeriewe, selfsorg
Huisreëls
- Gaste mag slegs buite rook.
- Stiltetyd is van 22:00 tot 06:00.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen harde musiek word toegelaat nie.
- Geen ander gaste buiten dié wat bespreek het word toegelaat nie.
- Moet asb. nie die kombuistoestelle langer gebruik as wat nodig is nie, veral nie op reënerige dae nie, aangesien die verblyf sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Barrington Road, Elands Kraal Farm 203 Portion 66, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang