Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg 'n Dal Heritage Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

- Cottage Space is kindervriendelik en Apartments Cosy en Intimate is net geskik vir volwassenes.
- The Chapel is slegs geskik vir volwassenes.
- Rapporteer asb. enige breekskade aan ons voor julle vertrek. Die bestuur het die reg om enige breekskade van die verantwoordelike gas af te trek indien die reël nie nagekom word nie.
- Vure word net in die aangewese buitebraai en kaggel toegelaat. Oop vure is streng verbode.
- Motorfietse (vir ontspanningsdoeleindes), vierwielmotorfietse en hommeltuie word nie enige plek op die plaas toegelaat nie.
- Geraasvlakke moet ten alle tye tot 'n minimum gehou word, selfs meer in Apartments Cosy en Intimate aangesien hulle langs mekaar is. Stiltetyd is tussen 23:00 en 08:00.
- Parkeerplek word net in die aangewese spasies toegelaat.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
- Slegs die aantal gaste soos op die bespreking aangedui word in die eenhede toegelaat.
- Maak asb. seker dat alles netjies is en die skottelgoed gewas, drooggemaak en weggepak is met vertrek.
- Maak asb. seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer julle die verblyf verlaat en hou kos buite sig. Bobbejane snuffel die kos uit.
- Rook is verbode in enige van die eenhede of kothuise. Gaste mag buite rook en moet van die asbakkies gebruik maak.
- Moet asb. nie enige vullis in of buite die eenhede los nie, behalwe in die vullisdromme. Maak asb. van die dromme gebruik soos dit aangedui word, ons herwin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dd44141d633f4fa4a7f5ba4d058e0810299c5cf29b09605882e697ddd92833faa6c582f80ca7f18144ddeed2368af1cfccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.55799663042 19.462870359421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem