LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergen Dam Cottage | LekkeSlaap
+14

Bergen Dam Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoek Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Bergen Dam Cottage is 'n gerieflike werkerskothuis met slaapplek vir 6 gaste aan die voet van die Soetmuisberg.

Die kothuis bied 'n uitsig oor die veld, dam en op die berg en is onafhanklik van die kragnetwerk. Warm water word voorsien deur 'n donkie-geiser wat met hout gestook word.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n dubbelbed, asook 'n dubbelslaapbank. Albei kamers het en suite-storte.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gasyskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Paraffienlampies word ook voorsien en gaste kan voor die kaggel ontspan.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep en gaste kan die braaigeriewe in die beskutte lapa gebruik. Hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien. Die eenhede is omhein en troeteldiere is welkom. Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei.

Gaste kan in die dam afkoel en die plaas bied verskeie doendinge soos stap, bergfietsry, voëlkyk en kanovaart. Gaste kan ook by die melkery stilhou vir vars melk en, as dit vooraf gereël word, kan kinders 'n kitskurses by die melkery doen.

Slaapplek

’n Bespreking by Bergen Dam Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bergen Dam Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R43, Grashoek Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergen Dam Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R2 650
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 650
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoek Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6806824e23bd64dd95ceba65ff936cc5bd736881c268a4fb07b31b8f446c8fe949471095d039bab20221ffae99393cb9920?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 650  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -34.541355654238 19.929670008143
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!