LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergen Dam Cottage | LekkeSlaap
+14

Bergen Dam Cottage

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bergen Dam Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Bergen Dam Cottage het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind.
Let asb. dat die kothuis nie elektrisiteit het nie en van gas, paraffienlampies en 'n donkie-geiser gebruik maak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die balans moet betaal word wanneer gaste inklok. Daar is ongelukkig nie kredietkaartgeriewe op die perseel nie.
Troeteldiere is welkom en die eerste 2 troeteldiere bly gratis. Nog troeteldiere kan teen 'n fooi van R50 per dag geakkommodeer word.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dat kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 650
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 650
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 650
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoek Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA316109fdc2f333f5eecf38f1f4bf1c0e5631d1e21fed1239fcbd923373f3aad5142e91b1f25ebc5750243cad78269a9ca671?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 650  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -34.541355654238 19.929670008143
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!