Underberg Akkommodasie by Berghaven | LekkeSlaap
+18

Berghaven

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 17, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Berghaven is 'n houthuisie in die prentjiemooi dorpie Underberg in die Suidelike Drakensberge. Die knus huisie is die perfekte plekkie vir 'n plattelandse wegbreek en dit het alles wat jy benodig vir 'n lekker ontspanne vakansie.

Die huis het 2 kamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde kamer is langs die hoofslaapkamer en het 2 enkelbeddens en deel die badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n buite-ingang, asook 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed.

Elke kamer is smaakvol versier en elke bed het 'n duvet, kombers en die nodige linne. Badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n paneelverwarmer en -waaier.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese stoof en oond, ketel, broodrooster en al die nodige eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n knus kaggel vir koue winteraande asook 'n TV met sekere DStv-kanale .

Daar is 'n braai en vuurput in die tuin.

Underberg is 'n pragtige klein plaasdorp aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberg, KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde oornagplek vir reisigers wat die Sani-pas na en vanaf Lesotho gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Berghaven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 36 resensies vir Berghaven
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoofweg 17, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Berghaven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 17, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4MTI5YWY4LTUxZDAtNDc2Yi04OWRhLTE4YjM4NmNkNDUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 8 persone) 36 5 1 5 17 Main Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.791177830543 29.489686489105
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za