Bergkraal Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik T - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Sonia S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustig, veilig, en baie netjies.
Leana K - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer en baie rustig.
Arno M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het net oornagfasiliteiet gesoek, het sport op Vredendal gehad die Saterdag.
Rudolf L - Okt 2022
Algehele gradering
Quiet, nice, stress-free.
Daphne K - Sep 2022
Algehele gradering
Die stilte en alleen van almal en alles af doen 'n mens baie goed. Jou self te kan wees by 'n plek is te beste gevoel. Die gastehuis gee jou so 'n tuisgevoel.
Philip F - Sep 2022
Algehele gradering
Was awesome.
Ragel B - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik stil rustig awesome, net die wind wat bietjie sleg was, verkeerde tyd van die jaar.
Jenaldo B - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende naweek, beste diens.
- Kapasiteit: 49 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap