LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergplaas | LekkeSlaap
+21

Bergplaas

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Bergplaas, , Heidelberg, 1439 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bergplaas bied verblyf in 2 gerieflike kothuise op 'n Protea Plaas in Heidelberg in Gauteng.

Die 2 kothuise bied absolute privaatheid en lieflike uitsigte. Albei eenhede is ingerig vir selfsorg en beskik oor tweeplaatstofies, mikrogolfoonde en yskaste. Gaste kan met die eienaar deel indien hulle 'n stoof benodig. Braaigeriewe is beskikbaar. Ons voorsien elke oggend skoon beddegoed. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir elke eenheid.

Die kothuise is langs die Suikerbos Natuurreservaat en die akkommodasie is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek. Gaste kan heerlik stap en voëlkyk in die Suikerbos Natuurreservaat langs Bergplaas. Meer as 800 voëlspesies kom voor in dié omgewing. Daar is 'n verskeidenheid winkels in Heidelberg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Bergplaas
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Farm Bergplaas, , Heidelberg, 1439 , Gauteng
  • Gaste dink Bergplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Bergplaas, , Heidelberg, 1439 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MGExZjRiLWY4ZTAtNGIxMS1hN2M4LTE3YzM4ZWM4MDM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Farm Bergplaas Portion 60 of Boschoek 1439 Gauteng 086 999 0018 12:00-17:00 11:00 -26.54156577815 28.289924875217
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!