Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrivier Eastern Cape

Geelhout Ox Wagon 3
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is vir meer avontuurlustige gaste. Daar is plek vir 2 gaste met ’n kothuis wat aansluit vir nog 2 gaste. Die kothuis het ’n toilet en handwasbak. Basiese eetgerei en kookware is by die lapa beskikbaar, sowel as ’n klein gasstoof. Daar is basiese tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kaggel, ’n yskas en ’n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 bly verniet.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Naguiltjie
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort, wasbak, toilette en badkamergeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kombuisie met ’n mikrogolfoond en yskas, stoep, sitarea en WiFi. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg en het ’n onderdakbraai-area. Daar is ’n braairooster.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond en ’n yskas in.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 bly verniet.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kiepersol Ox Wagon 1
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is ’n ossewa wat omskep is in ’n eenheid, met ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort. Daar is ’n dek met basiese kombuisgeriewe, insluitend ’n yskassie en mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit ’n yskassie en mikrogolfoond in.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 bly verniet.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olienhout Ox Wagon 2
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie glanskamp is ’n losstaande eenheid met ’n klein kothuis langs die ossewa. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is ’n stort, toilet en wasbak in die klein badkamer. Twee mense kan binne die ossewa slaap en nog 2 mense kan in die klein kothuis slaap. Beddegoed word voorsien. Daar is ’n dek en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond en enkelgasstoof. Al die nodige eetgerei en breekware word voorsien vir selfsorg. Daar is ’n los braaidrom waar gaste kan braai. Die dek bied ’n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 bly verniet.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wielewaal
Vanaf
Vanaf R1 190
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor ’n hoofslaapkamer met ’n dubbelbed, en ’n solder met 3 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Beddegoed, handdoeke en alles wat nodig is vir selfsorg word voorsien. Die eenheid het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kombuisie, mikrogolfoond, yskas en sitarea. Daar is ook ’n onderdakbraai-area en daar is ’n braairooster.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond en ’n yskas in.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 bly verniet.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kroonarend
Vanaf
Vanaf R1 275
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor ’n hoofslaapkamer met ’n dubbelbed, ’n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n leefarea met 2 ekstra bankbeddens. Daar is ’n buite-badkamer met ’n aparte bad en stort, en daar is ’n binnestort. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg en linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kombuisie, mikrogolfoond, yskas en sitarea. Daar is ’n lieflike kaggel, sowel as ’n braai-area op die onderdakstoep. Daar is ’n braairooster.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond en ’n yskas in.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 bly verniet.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Taaibos
Vanaf
Vanaf R1 275
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor ’n ruim hoofslaapkamer met 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Beddegoed, linne en alles wat nodig is vir selfsorg word voorsien. Die leefarea dien ook as ’n kombuis en ’n ekstra slaaparea met ’n stapelbed. Daar is lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kombuisie, mikrogolfoond en yskas. Daar is ’n onderdakbraai op die stoep en ’n braairooster.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond en ’n yskas in.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 bly verniet.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas - Bergrivier, Tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Jeffreysbaai, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17a1f1034e005ef9241307aeb892fd10451a11338397b02fdfe731278b410dc2f0e862fd7528b050deb1d43ff5f9eb24e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Farm - Bergrivier Between Gqeberha (Port Elizabeth) and Jeffreys Bay 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873704201265 25.087913580704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem