Bergrivier Eco Retreat
Beskrywing
Die wa bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n buitestort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie op die dek is met 'n yskassie, enkelplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die dek het kampstoele. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n etenstafel en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed in die ossewa, 2 enkelbeddens in die houthuisie en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, enkelplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die dek het kampstoele en 'n etenstafel. Gaste het toegang tot braaigeriewe, buitemeubels en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Naguiltjie is ’n knus, romantiese rondawel kliphuisie wat perfek is vir n paartjie wat stilte en die natuurskoon soek. Die rondawel se oopplan-slaap area is lig en uitnodigend, met ’n gemaklike dubbelbed en sagte linne wat ’n gesellige, warm atmosfeer skep. Die en suite-badkamer is netjies en modern, toegerus met ’n stort, wasbak en toilet, en vars handdoeke word voorsien. Die kompakte, volledig toegeruste kombuisie maak selfsorg maklik en gerieflik, met ’n yskas, tweeplaat-stofie, mikrogolf, eetgerei en alles wat nodig is by n selfsorgeenheid. Binne die ruimte is daar ook ’n klein etenstafel, twee gemak stoele en ’n koffietafel wat vir intieme oggende of stil aande perfek is. Vir koeler dae is verwarmers beskikbaar, sodat die huisie altyd warm en uitnodigend bly. Die jongste trots van Naguiltjie is die houtvuur hot tub, geleë op ’n groot, privaat dek met n pragtige uitsig oor die vallei. Hier kan gaste onder die oop lug ontspan terwyl die son sak of die sterre hul verskyning maak—’n ervaring wat die siel stil maak. Vir lekker kuier het gaste toegang tot ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai en buitemeubels—’n ideale plek vir lang, rustige aandetes en die klanke van die natuur. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Naguiltjie rondawel is ’n stil, pragtige toevlug—die perfekte nessie vir herstel, romanse en die eenvoudige vreugde van die natuurlewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer op die solder het 3 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en lugversorging. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is in die eenheid en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer is buite en het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die cabin bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek, 'n etenstafel, hangmat en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Farm Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang