4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2958 Mountain Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bergroos is in Bettiesbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is nog 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike banke en 'n eetarea waar gaste saam etes kan geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar die motorhuise is nie ingesluit nie. Beperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gerus die kort wandelroete deur die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 136
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2958 Mountain Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergroos het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2958 Mountain Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang