Bergview Guesthouse Swellendam
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lidia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Rika V - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent, wonderful breakfast. Highly recommend. Location good.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you for your kind 5 star review for Bergview Guesthouse Swellendam, it was lovely hosting you.
Amri P - Aug 2024
Algehele gradering
Veilige parkering, stil omgewing, goeie ligging.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you for your kind review, Amri.
Kobus V - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Elizabeth P - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Elizabeth, kom kuier weer asb..
Anton S - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Anton, ek waardeer jou positiewe terugvoer.
Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Lidia is 'n juweel, hartlike ontvangs.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie, Chris, dit was heerlik om julle as gaste te hê. Sien uit na die volgende besoek!
Diane Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Diane, looking forward to your next visit!
James W - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you.
Lieze V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, goeie diens, mooi, skoon en pragtige omgewing.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
So baie dankie, Lieze. Dit was regtig lekker om julle as gaste te hê.
Val R - Des 2023
Algehele gradering
Excellent guest house with lovely views. Friendly hosts.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Val, Bergview Guesthouse Swellendam appreciates your 5-star review!
Rene D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie baie lekker om daar te kon bly.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Rene, kom weer!
Philip O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Phillip, hoop. Julle kom gou weer na Bergview Guesthouse Swellendam.
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Lidia is 'n lieflike gavrou en het ons baie spesiaal laat voel!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Karen, hoop jul kom kuier gou weer by Bergview Guesthouse Swellendam!
Pieter B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.
Lizette S - Mei 2023
Algehele gradering
Die kuier was rustig en die gasvrou het my welkom laat voel.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Lizette.
Juan L - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Juan, dit was heerlik om julle as gaste te hê.
Janice W - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute fantastic stay.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you so much Janice.
Hermien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful and quiet in luxury.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Hermien.
Alex L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Alex, sien uit na jou volgende besoek.
Carol-ann W - Mrt 2023
Algehele gradering
Restful.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Carol-Ann, it was lovely hosting you. Look forward to your next visit.
Jolene K - Mrt 2023
Algehele gradering
It was nice.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Jolene, please visit again.
Justine L - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable stay in a charming place.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you so much Justine, hope to see you soon again.
Hanna V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Hanna, was heerlik met julle hier.
Jean-mari H - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelike diens.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Jean-Mari, was regtig lekker om jou as gas te he. Kom asb. weer.
Pieter-jan G - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, kom kuier weer.
Marius M - Mei 2023
Algehele gradering
Prentjie mooi en netjiese oornag verblyf of selfs langer.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Matius. Kom gerus weer.
Nicola W - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you, Nicola.
John S - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely, comfortable stay.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you for your review.
Leatitsia V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Letitia, dit was lekker met julle hier. Kom kuier weer.
Karin B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was vir my ouers 'n 5-ster-ervaring! Baie dankie!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Dit was 'n groot plesier.
Dewald R - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Dewald, hoop om gou weer te sien.
Louna V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, en baie netjies.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Louna vir die 5 ster terugvoer vir Bergview Guesthouse Swellendam. Dit was heerlik om julle as gaste te he, kom kuier gou weer.
Fanie D - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Fanie en die 5 sterre vir Bergview Guesthouse Swellendam. Kom kuier asseblief weer.
Sakkie H - Sep 2022
Algehele gradering
5 ster-akkommodasie.
Karin M - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Karin, was regtig lekker om julle as gaste te he.
Kom kuier asb. sommer gou weer.
Jacobus S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir jul 5-ster terugvoer aan Bergview Guesthouse Swellendam. Dit was lekker om julle as gaste te he!
Hannes R - Aug 2022
Algehele gradering
Twee nagte gebly en ontbyt geëet. Baie aangenaam en professioneel.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Hannes vir jou 5 ster terugvoer vir Bergview Guesthouse Swellendam. Dit was heerlik om julle as gaste te he, hoop om gou weer te sien. Groete Lidia
George M - Jul 2022
Algehele gradering
Besonderse plekkie.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, sien uit na jul volgende besoek!
Lianie E - Jul 2022
Algehele gradering
Baie stylvol, skoon, vriendelik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Lianie, sien uit na jul volgende besoek!
Christiaan C - Jul 2022
Algehele gradering
Oornag vir een aand.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Christiaan, was heerlik om jou as gas te hê. Sien uit na jul volgende besoek.
Rienie R - Jun 2022
Algehele gradering
Beste ondervinding ooit.
Elmarie H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike akkommodasie.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Elmarie, was heerlik met julle hier.
Cathleen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Cathleen
Pieter F - Mrt 2022
Algehele gradering
Was lekker en rustig.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Pieter, kom kuier weer.
Riana K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Riana, volgende keer as dit koeler is!
Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely room and breakfast.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you for your kind review Tracy.
Amelia J - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon en gerieflik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Amelia, kom kuier asb weer.
Shereen C - Jan 2022
Algehele gradering
Luuks.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie, Shereen, was baie lekker om jou hier te he.
Rina S - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Rina, kom kuier weer!
Christelle F - Okt 2022
Algehele gradering
In Swellendam gewerk.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie.
Minette E - Feb 2022
Algehele gradering
Lidia is 'n goeie gasvrou. Baie netjiese gastehuis.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie.
Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Elumpie, kom kuier weer!
Terri V - Des 2021
Algehele gradering
Great accommodation.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Terri please visit again!
Liz M - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic experience.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you for your kind feedback, was lovely to host you.
Franco M - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike, nee uitstekende verblyf!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Franco, was lekker om jou as gas te he. Kom asb weer.
Patrick W - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic, breakfast included.
Etienne B - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense en lekker ervaring.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Etienne, kom kuier asseblief weer.
Maria I - Aug 2021
Algehele gradering
Alles was bo ons verwagting.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Wessel, hoop om jul spoediglik terug te verwelkom.
Kaelyn P - Aug 2021
Algehele gradering
The stay at the guesthouse was wonderful. The place was clean and tidy, and the host was very welcoming.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Kaelyn, was lovely hosting you.
Willie D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Vriendelike mense, wat jou laat welkom voel!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Willie!
Heleen B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Heleen, was lovely to host you.
Ken M - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay in a lovely town.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Ken, please visit again.
Riana V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring om te kon oornag by Bergview.
Marlene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf met uitsonderlike gasvryheid.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Albert!
Carl P - Mrt 2021
Algehele gradering
Super netjies, puik verblyf.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Ronel kom kuier weer asb.
Lionel B - Feb 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld met die beste diens.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Kom kuier weer asb!
Marietjie V - Feb 2021
Algehele gradering
Puik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Louis, hoop om julle spoedig weer te sien.
Theo S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Brian And Joy S - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Deon N - Des 2021
Algehele gradering
Vriedelike ontvangs, gasvry en gemaklik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Dankie Deon.
Christine M - Sep 2021
Algehele gradering
The place was neat, clean and nicely decorated.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie, Christine.
Andre D - Jul 2021
Algehele gradering
Het lekker gebly, geen probleme nie.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Dankie Andre, hoop om weer te sien. Daar is 'n parkeerplek vir elke kamer.
Triona N - Jun 2021
Algehele gradering
Was beautiful and refreshing.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Good day Triona, Bergview has laminated floors and tiles, no carpets. Outside are solar lights and each room has a battery-operated lamp as well as candles.
Neil B - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Philip D - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Philip.
Liezel R - Jan 2021
Algehele gradering
Vanaf die gasheer en ons ontvangs, tot die wonderlike ontbyt, netheid en perfeksie van die plek was een groot plesier en lekker kuier! Sal definitief Bergview aanbeveel.
Lees meerBergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Liezel, bly julle het jul opgradering na 'n Tuinsuite geniet.
Corne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend, uitstekende diens. Waarde vir geld, baie gasvry en netjies.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie,
Hoop om julle weer te sien.
Phillip K - Des 2020
Algehele gradering
Ons kuier was asemrowend. Daar was baie om te doen.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Phillip, hoop om jul weer terug te sien!
Calvin B - Des 2020
Algehele gradering
Pleasant and comfortable
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you Calvin, please visit again.
Cindie A - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Cornelle Y - Nov 2020
Algehele gradering
Thoroughly spoiled by very friendly host and husband.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you so much Cornelle, please visit again.
Chrissie V - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflik skoon, netjies en ruim!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terygvoer, kom asb weer.
Libur M - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely, relaxing weekend.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you for your kind review.
Welda T - Jan 2020
Algehele gradering
Ontspannend.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Dankie Welda
Jeffery P - Jan 2020
Algehele gradering
Exceptional.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you for your kind review.
Marelize Z - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike gastehuis met pragtige, luukse kamers. Sal definitief weer teruggaan.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie, Marelize.
Hein B - Sep 2019
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar oorbly, het dit baie geniet.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Hein, sien uit om julle terug te verwelkom.
Zandra O - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was baie lekker met julle hier.
Hoop om julle weer te sien.
Christine V - Aug 2019
Algehele gradering
Alles was uit die boonste rakke!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christine. Ons hoop om julle weer hier te sien.
Rouxle M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker blyplek!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Goeie more Rouxle, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was regtig lekker om julle 3 dames hier te hê en ek sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Lidia.
Maarten P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjies.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Maarten, was lekker om julle as gaste te ontvang.
Mariette D - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik, gasvry.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Mariette, kom kuier gou weer.
Jan V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Jan, hoop om jou weer te sien!
Fanie K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, warm ontvangs met boonop ontbyt by 'n restaurant.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Fanie, dit was lekker om julle as gaste te he. Kom gerus weer.
Pieter O - Apr 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Goeie middag Pieter, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer by Bergview te verwelkom.
Elizabeth M - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Hello Elizabeth, thank you for your kind review, it was lovely hosting you and your husband. Hope to see you again in the near future.
Warm regards,
Lidia
Francois M - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig met waarde vir geld.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Goeiemiddag Shaun,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sien uit om jul weer hier te ontvang.
Chris D - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, sentraal, gerieflik, skoon en veilig! Aangename mense!
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Chris, hoop om weer te sien.
Lezaan D - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf, nuut en skoon!
Nico V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en veilige oornagverblyf.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Hello Nico, baie dankie vir jou terugvoer.
Kobus F - Feb 2019
Algehele gradering
'n Tuiste weg van jou huis.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Kobus, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Onthou jul verblyf by my volgende keer in 'n tuin-suite as my gaste. Vriendelike groete, Lidia.
Willie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Willie.
Dennis M - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent all round.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Thank you for your kind review Dennis, hope to be able to host you again.
Barend Jh J - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, netjiese kamer en snoesig geslaap.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, hoop om julle weer te kan huisves.
Gerhard V - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, kom asb weer.
Monica K - Apr 2018
Algehele gradering
Keurvolle interieur en aandag aan detail.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie Monica, kom asb weer.
Duane H - Nov 2018
Algehele gradering
Great stop-over for business or pleasure.
Jeanne F - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker ruim kamers, baie goed ontwerp met alles wat jy sal benodig.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Beste Jeanne,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang. Kom kuier asb. weer.
Groete,
Lidia
Andria L - Okt 2017
Algehele gradering
Luuks en gerieflik.
Bergview Guesthouse Swellendam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om weer te sien. Groete, Lidia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang