Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergwoning Accommodation & Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danae Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Pieter P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geprys en geleë in 'n baie mooi area.

Netjiese eenheid met al die basiese benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location is great, but not value for money.

Hut accommodation is not value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lila O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lila O
Gesin met klein kinders

Verblyf is nie luuks nie maar het alles wat mens nodig het.

Heerlike rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Goeie more, Lila! Baie dankie vir jou resensie. Ons doel die jaar is om Farm Cabin bietjie op te gradeer. Ek is bly julle het darm lekker gebly.

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Willem J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kampterrein is netjies onderhou, maar padjie kamp toe is uit gery vir lae karre.

Die kampterrein word goed onderhou, met netjies gesnyde gras, toeganklike kragpunte en terreindienste wat daagliks vullis verwyder uit die dromme en die braaiarea skoonmaak, asook die ablusieblokke. Daar is egter 'n paar klein areas wat beslis verbetering benodig. Die grondpad na die kampterrein, veral naby die plaashuis, is erg uitgeskraap en moeilik vir 'n normale motor om te navigeer sonder om baie stadig een en weer te ry om uit die band-sloot te bly - ons het gesukkel in 'n Ford Fiesta. 'n Bordjie langs die pad kan duideliker aandui dat bestuurders regs moet bly tot heel aan die einde vir die kamp terrein. By die ablusieblokke kan die waterdruk beter beheer word met 'n klein drukpomp, veral wanneer die terrein vol kampeerders is, om te voorkom dat mense 'n tekort aan water ervaar - jy kan jou buurpersoon duidelik hoor kla

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Goeie môre Willem, dankie vir julle resensie, ons sal aandag gee daaraan. Ons het juis die week begin met paaie regmaak. Hoop om julle weer hier te verwelkom!

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Hendrik M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige kampterrein. Sal beslis weer besoek.

Baie lekker gekamp, netjiese kampterrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Hendrik, baie dankie vir julle resensie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Petro C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a beautiful place. We have been there previously and will go again.

We would suggest that the toilet and shower doors be repaired so as to fit into the frame. It is quite a struggle to close/open these doors, and this results in loud banging every now and then.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Good day Petro
Thank you for your review! We will definitely give attention to this matter. Hope to see you in the future!

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Sebastian F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice hidden campsite in the mountains.

We enjoyed it very much. It is a simple hut, but everything you need is there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal getaway to dine, wine, and enjoy nature.

Perfect retreat from the city. Smooth process all the way. The cottage was very well supplied and clean, apart from specks of dust on frames and plugs. Enjoyed braaing and taking walks. We went horse riding and quad biking. Beautifully mountainous. Always have a winter freezer as backup. Beautiful weather during the day, but it does get nippy at dusk and early morning. Bath and toilet facilities were very clean, with hot water. Bedding very clean. Overall, the place was much more impressive than my first visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Michael, thank you so much for this review! We have taken over the accommodation in March and will be upgrading even more this year. Hope to see you again soon!

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Vera W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gerus en gestap met die 2 brakkenjanne! Baie dankie.

Baie rustige atmosfeer - miskien net handdoeke ruil - ons het 6 dae oorgebly. Dankie vir die duvet episode.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, avontuur, prentjie mooi.

Vreeslik lekker gebly, sal net gordyne aanbeveel vir die vensters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joris S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joris S
Gesin met tieners

Rustig, veilig.

Baie rustig, mooi, kampterrein netjies en goed onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lueldi D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lueldi D
Gesin met tieners

Mooi omgewing.

Nie waarde vir geld nie, wel skoon en goed geleë. Ek beveel aan dat julle aandag gee aan detail. Kaste, bedkassies, storte lek water, toiletdeure kan nie toemaak nie ens. Sal altyd die Clarens omgewing geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Goeie more Lueldi, baie dankie vir jou resensie. Ons sal definitief aandag gee aan die bogenoemde. Hoop om julle weer te sien.

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Lalla F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super oulike plaas kothuis.

Pragtige baie netjiese plekkie, goed geleë, rustige plaas atmosfeer. Sal definitief hulle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Lalla, baie dankie vir jou resensie, ons hoop om julle weer hier te verwelkom!

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Rona J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rona J
Gesin met klein kinders

Glad nie lekker nie.

Nee, ons het nie. Die badkamerdeur wou nie toe nie. Die stort is baie donker en klein. Die water het nie lekker gewerk nie. Die boonste vertrek is baie warm met geen verkoeling nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Rona, it's very disappointing to hear that you had such a terrible stay. We will definitely look into everything that you pointed out.

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Amelia T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia T
Gesin met klein kinders

Rustig.

Heerlik, rustig. Asemrowende 'view'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Amelia, ek is so bly julle het dit geniet! Asseblief kom kuier weer.

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Leane M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging!

Dit was ongelooflik mooi! Baie goeie ligging, pragtige area! Net vreeslik baie miere, maar dit is maar hoe dit is in die natuur! Sal beslis aanbeveel! Baie cosy in die hunters hut gebly en baie lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Leane! Vreeslik dankie vir die mooi boodskap. Ons het nou bietjie die miere uitgesort, julle moet asb. weer kom kuier!

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Soekie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soekie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Dit was heerlik, rustige en baie ontspannend. Aanbeveling sal net wees dat daar paraffien in die lampie sal wees vir loadshedding met vuurhoutjies of aansteker en 'n dakwaaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Soekie, baie dankie vir die boodskap. Ons sal aandag gee daaraan. Askuus as dit ongerief veroorsaak het. Hoop om jou weer te sien.

Vriendelike groete

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Michael K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met vriende

The accommodation was perfect for us, it had all the necessities and was in a lovely location not too far from Clarens. We enjoyed our stay here and hope to be back one day.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Michael, thanks for the awesome review. We enjoyed hosting you and hope to see you soon.

Kind regards

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Manny F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny F
Saam met vriende

Lekker oorslaap.

Ek was min by die kamer, maar as ek daar was, kon ek lekker afskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Hi Manny, dankie vir die boodskap. Asseblief kom kuier weer!

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Rosemary A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary A
Saam met vriende

Perfect place to relax and soak up the beautiful mountains.

Donne and Martin were such attentive hosts. The campsite is beautiful, everything we needed and the little huts we stayed in were just so authentic to the area. Perfect glamping experience. We will definitely be back with the whole family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

We absolutely loved hosting you and your family, please come again.

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Colleen H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H
Gesin met tieners

Great value for money.

Everything you need for a short getaway and the hosts were fantastic.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer

Thank you so much Colleen, it was great hosting your family. Please come again!

Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 114 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc50fd6a461e4e85cc85e6c0dc4ff828c97a9d49cff377f5bba912773591d3b512b10ebf84827e9c0e156a266335b87219ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506188456265 28.560027704894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem