Berlouri Barn Venue & Guesthouse
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R665 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Berlouri Barn Venue & Guesthouse is in Hekpoort geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf word in 3 slaapkamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kamers het ook lugversorging, yskassies, mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei vir 2. Elke kamer het 'n privaat braai-area met 'n uitsig oor die plaas en op die Magaliesberg.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar met 'n uitsig op die omliggende berge.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom het ook 'n moderne veiligheidstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is.
Aktiwiteite sluit in stap tussen die plaasdiere op die plaas, visvang of swem in die dam in.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Maropeng Besoekersentrum in, die skoonheid van die natuur op staproetes, die plaaslike restaurante vir uitstekende eetervarings, en bergfietsroetes op die Breedtsnek-roete in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Gaste dink Berlouri Barn Venue & Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom